Fresh Namibia

Fresh Namibia

Share

Fresh Namibia presents the gospel to people where they are

29/09/2026

V E R A N D E R Stap-vir-stap. Sukkel jy om blywende verandering in jou lewe te ervaar? Dit begin hier...https://www.freshnamibia.com/wp-content/uploads/2026/09/Sessie-Waarheid-en-Eerlikheid.pdf

22/09/2026

O U E R S K A P. Onthou vanaand se gesprek oor jou kind en Pornografie. Ligte verversings sal te koop aangebied word. Sien jou daar!

OIKOS Lokepisode: 'n Vol tenk vir die Resies 16/09/2026

P O D C A S T. Vind die lokepisode van ons podcast vir vroue nou op:
Youtube: Fresh Namibia https://www.youtube.com/watch?v=3ZOHP2zgyeA&t=1107s
Apple Podcast: https://podcasts.apple.com/na/podcast/oikos/id6812710137?i=1000790012496
Podbean: https://www.podbean.com/ew/pb-itfc2-1b5e681
Spotify: https://open.spotify.com/episode/28pua4YreqOK6fr8BgzbGB?si=CTgTaMm9TSmooVQk_WlYmw
Luister gerus terwyl jy in die motor is, kosmaak, draf of regmaak vir werk.

OIKOS Lokepisode: 'n Vol tenk vir die Resies Vier vroue deel hul ervaring tydens 'n onlangse Bybelmarathon, want...

15/09/2026

'n Marathon vereis ook om te stop en te rus. Gaan kyk die volledige gesels oor die resies van die lewe op Fresh se Youtube kanaal: https://www.youtube.com/watch?v=3ZOHP2zgyeA&t=1105s

OIKOS Lokepisode: 'n Vol tenk vir die Resies 14/09/2026

O I K O S vir V R O U E. Dalk sukkel jy om Bybel te lees, dalk het jy 'n hupstoot nodig om 'n uitdaging in jou lewe te aanvaar, dalk wil jy net deel in ander se ervaring van 'n onlangs Bybel marathon. Volg gerus ons nuwe platform vir saam gesels, groei en inspirasie.

OIKOS Lokepisode: 'n Vol tenk vir die Resies Vier vroue deel hul ervaring tydens 'n onlangse Bybelmarathon, want...

Photos from Fresh Namibia's post 14/09/2026

G R O T E R S T R Y D. Indien jy gister se preek van Daniël 10 misgeloop het, gaan luister gerus op ons:
Youtube kanaal: https://www.youtube.com/

Photos from Fresh Namibia's post 17/08/2026

D A N I Ë L in die L E E U K U I L. As jy moeg is van die regte dinge doen of vir uitdagings op jou kronkelpad, kom herinner Daniël jou daaraan om vas te byt en te volhard en nie kortpad te kies nie.
Sessie van die week:https://www.freshnamibia.com/wp-content/uploads/2026/08/ONRWRIKBAAR-DAniel-6.pdf
Youtube preek: https://www.youtube.com/watch?v=REa9bV0jyQo&t=2s

Photos from Fresh Namibia's post 17/08/2026

P A D E L K O O R S. Ons Senior Jeug het groot pret gehad toe ons vir Eros Jeug uitgedaag het vir 'n paar rondtes padel. Dit was so lekker om die naweek as een groot familie in Christus af te sluit. Raai wie het gewen...

03/08/2026

D A N I Ë L en sy vriende was nog baie jonk toe hulle onwrikbaar teen die uitdagings van Nebukadnesar moes staan en getrou bly aan hul eie waardes en geloof. Wat is die ononderhandelbare pilare waarop jou huis en jou persoonlike lewe gegrond is? Mag ons vas staan soos Daniël! *Lees hierdie week Daniël 1:1-21 in jou stiltetyd.*

28/07/2026

D A N K I E. Dankie vir elkeen se bydrae in die afgelope Bybelmarathon. Ons het die wedloop van 87 ure van Genesis tot Openbaring voltooi en weer die krag van God se Woord en die samewerking van 'n geloofsgemeenskap ervaar. Tot volgende jaar!

Want your organization to be the top-listed Non Profit Organization in Windhoek?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address

Tennis Street
Windhoek

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 10:30
18:00 - 19:00