NGGemeente Rynfield
Lewend vir Christus �
19/09/2026
Kom vier saam met ons die Gemeente se 70ste bestaansjaar - 30 Okt tot 1 Nov 🎉
01/09/2026
Ons is op soek na kunstige, unieke en handwerk markstalletjies vir ons fees. Kontak vir Riana by 0651029799.
25/08/2026
Ons vier die gemeente se 70ste bestaansjaar met ‘n lekker Feesnaweek: 30 Okt tot 1 Nov.
Kom kuier saam! 🎉
26/05/2026
Kom geniet die oggend saam met Ivor Swartz. Almal is welkom.
Ons het ‘n pretdag vir die kindertjies terwyl ouers na Ivor luister.
Bespreek nou by Riana in die kerkkantoor - 0651029799 (whatsapp of bel)
epos: [email protected]
20/05/2026
Pinkster - vanaand se tema:
Dit gaan nie oor my nie
19:00
19/05/2026
Vanaand se Pinksterdiens tema is:
Genade wat jou staande hou
18/05/2026
Pinkster: Vanaand se tema is…
Wees heilig, want Ek is heilig
18/05/2026
Kom gerus na die Pinkster aanddienste wat vanaand begin om 19:00.
18/05/2026
Pinkster Sondag se tema was Die liefde van God is in ons harte uitgestort.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the place of worship
Telephone
Website
Address
Benoni
1501
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 13:00 |
| Tuesday | 08:00 - 13:00 |
| Wednesday | 08:00 - 13:00 |
| Thursday | 08:00 - 13:00 |
| Friday | 08:00 - 13:00 |
| Sunday | 08:00 - 10:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when NGGemeente Rynfield posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.