NG Raslouw Jeug
Die Jeugbediening is 'n gefokusde bediening waar ons jongmense toerus sodat hulle dissipels van Jesus kan wees en hul gawes kan uitleef.
22/10/2021
Kom fliek vanaand saam!
Sien jou Sondag by die Aanddiens!
07/09/2021
Kyk hierdie week se Interaksie video saam met jou gesin, jou kinders, of sommer alleen!
3 Dominee's en 'n voet Ons gesels oor woorde wat seermaak.
03/09/2021
Kyk hier om te sien wat Sondagoggend by die kerk gebeur!
21/08/2021
Graad 8’s en hulle ouers kan die diens by die kerk kom bywoon! Elke week is dit ‘n ander groep se beurt.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the place of worship
Website
Address
Centurion
0149
Opening Hours
| Friday | 18:00 - 20:00 |
| Sunday | 09:00 - 20:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when NG Raslouw Jeug posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
04/09/2021
24/08/2021
23/08/2021
21/08/2021