The Dog Spa

The Dog Spa

Share

Mobile Dog Gooming Service

08/09/2026

✂️Voor & Ná! ✂️

Hierdie oulike woef was onder sy winterjas nogal erg gekoek. 😅

Ons het hom 'n lekker kort knip gegee — nou is hy weer gemaklik, netjies en reg vir die nuwe seisoen! 🐶

Kyk net daardie verskil! 😍

Photos from The Dog Spa's post 28/08/2026

Before and after of this cutie🥰

Servicing Dana Bay to George
📲0728940338

Photos from The Dog Spa's post 04/08/2026

🐾 Voor & ná!

Hierdie ou Peke was lekker gekoek onder sy winterjas. 😅

Ons het hom 'n mooi winterknip gegee sodat hy weer gemaklik en netjies is.

Kyk net die verskil! 💛✂️

22/07/2026

❄️ Winter beteken nie jou hond hoef sy groom oor te slaan nie.

Hierdie "tweede hond" is eintlik net die pels wat afgekom het! 😲

Kyk gerus die video en sien hoekom gereelde grooming, selfs in die winter, so belangrik is. 🐾

25/06/2026

🐾 Ons het julle hulp nodig! 💛

As The Dog Spa al ooit vir jou en jou hondjie 'n glimlag gegee het, sal ons dit ongelooflik waardeer as jy vir ons stem in Best of George. 🙌

🐶 Kategorie: Pets
➡️ Best Pet Grooming Parlour
➡️ The Dog Spa

Stem hier: https://www.bestofsouthafrica.co.za/george/

Baie dankie vir elke stem en vir julle ongelooflike ondersteuning. Dit beteken vir ons die wêreld! 🐾💛

21/06/2026

Meet one of our beautiful regulars 🐾💛

We groom this gorgeous girl every two weeks, and what a journey it has been!

When we first met her, she was quite nervous and unsure about the grooming trailer. Today, she hops in all by herself with her tail wagging. 🥹✨

There's nothing more rewarding than earning a dog's trust and watching their confidence grow with every visit.

See you again in two weeks, beautiful girl! 🐾

31/05/2026

Ontmoet een van ons gereelde VIP's 🐾

Hierdie pragtige Airedale kry elke maand 'n besoek van ons om daardie kenmerkende voorkoms netjies, skoon en op sy beste te hou.

Sien jou volgende maand weer, prinses! 💛

21/05/2026

Listen to Lumi and get your doggy booked for a Spa day😁

📞 0728940338
📍 George to Dana Bay

15/05/2026

“Mamma het my afgelaai en sommer NET daar gelos…” 🥺🐾

Sal sy weer teruggaan?
Ja… maar net as mamma volgende keer saam bly 😂💛

Party hondjies is maar net bietjie meer emosioneel as ander — en ons verstaan dit heeltemal.
Dis hoekom ons elke groom so rustig, gemaklik en vol liefde as moontlik maak.

🎥 Hierdie video is net té oulik om nie te deel nie.

15/05/2026

Cold weather?
No problem… we’ve got your dog covered 🐾

🐶 Warm water washes (gas geyser)
🐶 Groomed right at your home in our mobile trailer
🐶 Straight from bath → into a warm, cozy bed

📲 072 894 0338
📍 Servicing George to Dana Bay

Want your business to be the top-listed Pet Store/pet Service in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address

George
6529