Jenny Roxx

Jenny Roxx

Share

� Music that hits different.

Jenny Roxx isn’t just a singer / songwriter —she’s a voice for every heartbreak, comeback, and late-night feeling you can’t explain.

� EDM drops.
� Country soul.
� Lyrics that cut deep & heal even deeper.

11/06/2026

Binnekort beskikbaar, opgedra aan die een persoon wat my die bynaam "Jenny Roxx" gegee het baie jare terug ❤️

The One - Single by Jenny Roxx | Spotify 08/06/2026

Ek sou nie vandag hier gewees het as dit nie vir my man was nie. Hy is my alles.. Deur dik en dun is daar EEN persoon wat my verstaan en my lief het soos ek is. Die EEN song beskryf alles oor hoe ek survive het deur alles wat bedoel was om my te breek.. Saam met Hom sien ek kans vir enigiets wat die lewe na my kant toe gooi...hy was nog altyd en sal altyd by "Safe space bly." en met ons 15 jaar anniversary oppad.. Waardeer ek hom vandag meet as ooit van tevore.. THE ONE is vir Jou ** ek is ONSETTEND baie lief vir jou.. En ek waardeer jou in my lewe meer as wat woorde ooit sal kan beskryf...

https://open.spotify.com/album/2epErfc1C5mwN9VfByinEE?si=eHaemZ2nQ-uGp88-rO8eXw

The One - Single by Jenny Roxx | Spotify Jenny Roxx · single · 2026 · 1 songs

The One by Jenny Roxx 07/06/2026

Preview available now!

The One by Jenny Roxx Stream and Save The One - Distributed by DistroKid

30/05/2026
Die Melodie 17/05/2026

https://youtu.be/RkPKFR9Alr0?si=pzp2cYXvUaDvAjsL

Die Melodie Provided to YouTube by DistroKidDie Melodie · Jenny Roxx · Jenny RoxxDie Melodie℗ 10243378 Records DKReleased on: 2026-05-15Auto-generated by YouTube.

17/05/2026

DIE MELODIE

https://open.spotify.com/album/2idkxH7cN8ohebiyHjN5KT?si=5OlCcXijQ4iO8L5ogF5ctA

Ek skryf al aan die song vir jare, het ook kunstenaars on die bedryf gevra om my te help die lied klaar maak, ek was weggewys, toe doen ek dit op my eie, net jammer dis nou 'n bietjie te laat..

Want your public figure to be the top-listed Public Figure in Hartbeespoort?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Address

Hartbeespoort
0216

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jenny Roxx posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Hartbeespoort.