Find restaurants in Hopetown. Listings include Tate Tavern - Ojays, Klipkraal N12 Padstal, Backyard Tavern, Mood Café, Die Stalle Restaurant, Gazella Game Lodge.
Klipkraal Padstal is 'n padstal langs die N12, net buite Hopetown, waar heerlike koffie, koek, maaltye en allerlei verversings genuttig en gekoop kan word!