Inktive
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Inktive, Printing Service, Unit 1 and 2 industria Mosselbay, Mossel Bay.
19/08/2026
Hoe oulik is Henco Se custom hempies ππΌβοΈπ©οΈ
Kinders Gaan deur fases van dinosaurs, karretjies, slange, tot perde en unicorns πππ
Wie Kan raai die fase wat Henco tans in is π€ EN Dan wil hulle Alles in dit hΓͺ ππππ©οΈβοΈ
dit is wat dit so lekker maak van Inktive , maak Elke fase Vir hulle n memory Saam die foto's πΈ
Ons help vinnig π
π 073 881 3060
17/08/2026
Die lewe is te kort om nie elke oomblik in Ε foto vas te vang nie en julle doen dit in style!! ππ»
Magriet Ferreira Liesl Van Schalkwyk ππ»ππ»
Baie dankie dat julle π«Inktive kies om saam julle memories en moments te skepππ»ππ»
Ons werk saam om jou Customs designs deel te maak van geleenthede en herinneringe ππ»
π073 881 3060
17/08/2026
Your brand isn't build in a day, it is build every dayππΌ
AND that is why you needed your team in branded custom tees π«‘
cycling company in Mosselbay understands ππΌ
We do it all, custom printing you need, we can do it ππΌ
π073 881 3060
Baie dankie Arrow vir julle bestelling ππ» Mag julle besigheid groei van krag tot krag ππ»
Custom designs, custom fit
You think it. We ink it π«
06/08/2026
na die oulike hempies wat ons gedoen het vir Loka Pretoriaππ»πΈ
Enige custom hempies,
ons maak jou gedagte realiteit ππ»
π067 428 9970
26/06/2026
Hoe mooi is die hoodies!!!
Inktive .....julle is amazing!!
Dankie Loka Kosbaar vir jul deel!!!....en natuurlik liefste Zellie.... Lizelle Karsten πΈ πΈ
Hierdie Just Bloom girls van Loka Delmas & Oosrand is super trots!!
Stunning!!
Kontak gerus vir Chris
π 073 881 3060 by
Inktive vir al jou spesiale drukwerk.π€π»π€π»π€π»
[email protected]
22/05/2026
It is more than a custom design β¨
It will carry memories and moments captured in your heartπ©· and shirt π forever ππΌ
Call us for some special designs
π 073 881 3060
21/05/2026
Spesiale custom hempie
Spesiaal Vir Stellie π€ππΌ
π 073 881 3060
18/05/2026
Custom hempies ππΌ Maak Elke gebeurtenis spesiaal ππΌ
Jy gee jou idee
en ons maak dit Vir jou ππΌππΌ
π 073 881 3060
Ek post gou voor ek nie meer wifi hettiβ¦..ππ»
Vandag doen ek iets wat vir so lank HEEL bo aan my bucketlist wasβ¦ ποΈπ¨π
Switzerland se Alpe π¨ππ«ποΈ
En eerlik......
Ek voel soos βn klein kind met die grootste excitement in my hartβ¦
Daai net voor kerspresente gevoel!!!
Ek kan nie wag om God se grootheid nΓ³g meer daar te ervaar nieβ¦ Sy hand in elke berg, elke view, elke stukkie natuur raak te sien en net weer stil te raak oor hoe ongelooflik geseΓ«nd ek eintlik is ππ»
Want soms raak die lewe besigβ¦ en dan bring plekke soos hierdie jou net weer terug na dankbaarheid. Vir die groot goedβ¦ maar veral die klein goedjies π€
En vandagβ¦ vat ek elke Loka blom saam in my hart πΈποΈπ¨π
Want julle is deel van hierdie journey, hierdie droom en elke mooi memory wat gemaak wordβ¦
God se tydβ¦ nooit ons eie nie ποΈ
Dankie Inktive vir my oulike hempies!!! Loka in SwitzerlandπΈππ»ποΈπ¨π
13/05/2026
Super excited to start a partnership with KK ebikes & cycles ππ»
Some merchandise to start with ππ»
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Mossel Bay
6406
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 16:30 |
| Saturday | 09:00 - 12:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Inktive posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.