Little Foodies

Little Foodies

Share

100% natural and nutritious homemade frozen meals for babies from the age of six months and older.

Only natural and fresh ingredients are used to make the food without any preservatives, colourants, artificial flavours, sugar or stabilisers.

Photos from Little Foodies's post 28/09/2025

๐ŸŽ‰ MOMMY AND ME GIVEAWAY WENNER! ๐ŸŽ‰

Dit is met groot opgewondenheid dat ons Carina van Wyk aankondig as die wenner van ons Mommy and Me Giveaway! ๐Ÿฅณ

Baie geluk Carina, mag dit vir jou en jou baba โ€™n heerlike bederf wees! ๐Ÿ’›

Baie dankie aan elke persoon wat deelgeneem het, gedeel en ondersteun het ๐ŸŒธ

Photos from Little Foodies's post 12/09/2025

โœจ๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘งMOMMY & ME GIVEAWAY WORTH R7200!๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘งโœจ

Mammas, ons weet julle harte is groot en julle hande altyd vol ๐Ÿ’–, daarom het ons saam met โ€™n paar wonderlike besighede iets besonders geskepโ€ฆ en JY kan dit wen! ๐ŸŽ‰

๐Ÿ‘‰ Sรณ skryf jy in:
1๏ธโƒฃ Volg al die besighede wat in hierdie post getag is (IG & FB).
2๏ธโƒฃ Like ๐Ÿ‘๐Ÿผ hierdie post.
3๏ธโƒฃ Tag 2 mammas in die comments.
4๏ธโƒฃ Deel hierdie post op jou blad.

Uit die Hart Fotografie
Little Marshmallow Parties & Events
My Adventure Box/My Avontuur Boks
BabyGym with Marijke - Rustenburg
Aquanetika

โšก๏ธBONUS: Hoe meer jy tag & deel, hoe beter is jou kanse om te wen! ๐Ÿ˜‰

๐Ÿ“… Kompetisie sluit 24 September @ Middernag

๐Ÿ† Wenner aangekondig 26 September

๐ŸŒŸ Mammas, hierdie is vir JOU , moenie die kans mis om bederf te word en spesiale herinneringe saam met jou baba te wen nie! ๐ŸŒŸ

Photos from Little Foodies's post 09/09/2025

Starting solids is such a special milestone for you and your little one! ๐Ÿฅฆ๐Ÿฅ•
Weโ€™ve put together some helpful guidance to make this new chapter easier and more joyful.

๐Ÿ’ฌ Youโ€™re always welcome to WhatsApp us if youโ€™d like extra support on your journey.

โš ๏ธ Not sure if your baby are ready? Consult with your pediatrician prior to starting solids for guidance.

07/09/2025

๐ŸŽ‰ Goeie nuus Mammaโ€™s!

Little Foodies is terug, NOU VINNIGER, BETER EN IN VOORRAAD ๐ŸŒˆ๐Ÿ‘ถ

๐Ÿ’ก Gesond, vars gemaak en perfek gevries, reg vir jou baba se bordjie.

๐Ÿ“ฆ Bestel vinnig voor dit weer uitverkoop!
โžก๏ธ WhatsApp ons nou!

Want your business to be the top-listed Clothing Store in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address

Rustenburg
0299