Little Rascals Daycare
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Little Rascals Daycare, Education, Edelweiss, Springs.
27/09/2026
💛🩵
07/09/2026
Dis Heerlike Lente hier by Little Rascals!
Die skool vakansie was soooo vinnig! Ons sien baie uit na n nuwe kwartaal wat Maandag begin!!!
Hoop julle het lekker gerus❤️
Dankie MoreBlessing - you are always making sure every kiddo is happy 🥳🥳🥳
10/07/2026
Happy Birthday Moreblessing!
You are such a special person and we adore you so much! You are truly a blessing to our school. Thank you for all your love and patience everyday! We love you!
30/05/2026
Beroepsdag by Little Rascals Daycare
Droom groot Rascals! Ek weet julle gaan nog n groot verskil maak!
Julle het almal te oulik gelyk
2 jaartjies oud en so slim!!
Mooi Ruhan!🥳🤩🥳
20/05/2026
Om jou tong uit te steek maak jou brein harder werk!
..Of so lyk dit🤣
Mooi gebou julle!! Julle is so slim❤️🤩
01/05/2026
Ons Rascals het te oulik gelyk met Karakter uit n storieboek dag🥳🥰😍
28/04/2026
Lekker Vryheidsdag gevier 🥳
18/04/2026
Die BESTE ouma verjaar vandag 🥳❤️
Ons is so geseënd met ouma se baie liefde, omgee en die beste kos ooit elke dag! Mag liewe Jesus ouma nog baie lank vir ons spaar en die jaar seën met baie liefde en geluk! Dankie vir alles wat ouma elke dag vir ons doen! Ons is baie lief vir ouma ❤️🥳
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Springs
Opening Hours
| Monday | 06:00 - 17:30 |
| Tuesday | 06:00 - 17:30 |
| Wednesday | 06:00 - 17:30 |
| Thursday | 06:00 - 17:30 |
| Friday | 06:00 - 17:30 |