Ons Winkel Riversdal
Ons Winkel is die skenkings of thrift-winkels van die Suid-Afrikaanse NPO Solidariteit Helpende Hand met winkels regoor SA. Beskerm jouself.
Die winkels neem en verkoop enige skenking. Fondse word aangewend vir gemeenskapsprojekte en studiefondse vir behoeftige studente. Welkom by Solidariteit Helpende Hand se amptelike Facebook-blad. Helpende Hand is ʼn niewinsgewende organisasie wat fokus op die opheffing van gemeenskappe deur maatskaplik-gebaseerde gemeenskapsontwikkeling vir die volgende kwesbare groepe:
• Kinders
• Gesinne
• Pe
21/06/2026
Gelukkige Vadersdag aan al die wonderlike pa's! 💙 Dankie vir julle liefde, leiding, opofferings en die verskil wat julle elke dag in julle gesinne se lewens maak. Mag julle vandag bederf word en weet hoe baie julle waardeer word.
20/06/2026
Ons Winkel Riversdal was nominated for "Best of Hessequa Readers' Choice Awards 2026"💥🎈
WE NEED YOUR VOTE!
Please vote for us in the "Best Second Hand Goods Store" category, under the "Shopping" tab!🙏🏻
Please vote by scanning the QR code☺️, or
vote here: https://www.bestofsouthafrica.co.za/hessequa/best-of-hessequa-vote/
Thank you for your continued support!!🧡
20/06/2026
Wanneer jy dus weer gaan jag, neem jouself voor om iets te doen vir behoeftige kleuters en hul gesinne.
Jy kan die HelpJag-projek ondersteun deur ʼn donasie te maak of ʼn bok vir ons te skenk.
So werk dit; https://helpjag.co.za/hoe-werk-dit/
15/06/2026
Ons Winkel Riversdal is oop môre vanaf 8:30 tot 1 uur!
Kom maak gerus 'n draai!
12/06/2026
Beskikbaar by Ons Winkel Riversdal!❤️
Daar is nog vele meer pragtige winters items!🧡
📍Robertsonstraat 6, Riversdal (oorkant
Shoprite)
☎️Anna-Marie 083 704 9917 (WhatsApp)
11/06/2026
Elke kind verdien die geleentheid om sy of haar volle potensiaal te bereik. Daarom bly gehalte-onderwys een van die belangrikste beleggings wat ons in die toekoms van ons gemeenskappe kan maak.
Hannes Noëth van Solidariteit Helpende Hand glo dat sterk skole en toegewyde opvoeders die fondament lê vir 'n geslag wat met selfvertroue, vaardighede en hoop die toekoms kan aanpak.
Sluit op 23 Junie by die Toekomsberaad aan en op 24 en 25 Junie by die SOS-Kongres, waar ons saam d**k oor die uitdagings en geleenthede wat vir Afrikaanse onderwys voorlê.
Registreer hier: www.soskongres.com
09/06/2026
Altyd iets vir almal by Ons Winkel Riversdal!
Kom kry jou "iets" vandag!
Dis my winkel
Dis jou winkel
Dis Ons Winkel!
📍Robertsonstraat 6, Riversdal
(regoorkant Shoprite)
☎️Anna-Marie 083 704 9917 ( WhatsApp)
30/05/2026
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Address
6 Robertson Street
Abaqulusi
6670
Opening Hours
| Monday | 08:30 - 17:00 |
| Tuesday | 08:30 - 17:00 |
| Wednesday | 08:30 - 17:00 |
| Thursday | 08:30 - 17:00 |
| Friday | 08:30 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 13:00 |