Simplicity

Simplicity

Share

Bait Manufacturer

21/09/2026

🎣 NEW SIMPLICITY CLIENT! 🎣

We are excited to welcome ACE Arms Newcastle to the Simplicity family! πŸ’šπŸ’›

πŸ“ ACE Arms Newcastle
64 Scott Street
Newcastle, KwaZulu-Natal

They are now stocking Simplicity products β€” bringing the Simplicity range closer to anglers in Newcastle and surrounding areas.

Pop in, have a look at the range, and get your favourite Simplicity products for your next fishing trip! 🎣πŸ”₯

Simplicity β€” β€œSimplicity will always be Superior to Complexity.”

Photos from Simplicity's post 18/09/2026

Discus Pan - 17 September 2026🎣
Vang n social saam 'n paar vriende by Discus Pan naby Ogies, om 'n verjaarsdag te vier.

Die dag begin heerlik, niks om te oor te kla nie, perfekte weer. 'n Uur later, toe steek die wind so erg op van regs na links, dat dit amper lyk asof ons by die see sit vir die dag.

Oppak was nie 'n opsie nie, fish gaan ons fish! Ek slaag daarin om 43 fish te vang, ongelukkig het ons nie geweeg nie.

Afstande heeldag was 110m en 125m, moeilik gewees, maar bereikbaar.

Aas en voer: (beide stokke)
- Garlic float
- RBS & Caramel backings
- Aniseed + & RBS balldip
- SA Poeier
- Boulyn voer

Hengel Groete
Karel Koen

Photos from Simplicity's post 18/09/2026

🎣 SAVOF Magte Toernooi – Sloep, Bloemhofdam 🎣

Baie geluk aan Johann β€œNiewies” Jansen van Nieuwenhuizen wat as deel van die Elite Veterane-span algeheel 1ste geΓ«indig het! πŸ†

🐟 45 visse
βš–οΈ 57,280 kg
πŸ“ 125 m & 135 m
🎣 Soet wit degie op elke hoekie
🎯 Strepie RBS & Pineapple+
βœ… Boulyn Kolletjie

’n Fantastiese prestasie, Niewies! πŸ‘πŸŽ£

Simplicity – Keep it simple!

Photos from Simplicity's post 18/09/2026

🎣 SAVOF Magte Toernooi – Bloemhofdam, Sloep

Johan Prinsloo het die afgelope week aan die SAVOF Magte Toernooi by Bloemhofdam se Sloep deelgeneem as spanlid van die SAVOF Veterane B-span.

Johan het uitstekend gevaar en 4de algeheel geΓ«indig met 40 vis vir ’n totale massa van 32,790 kg. πŸ‘πŸŽ£

🎯 Afstande gehengel:
85 m en 105 m

🎣 Hoekase:
β€’ Garlic Soft Bleeding Floats
β€’ Honey Soft Bleeding Floats
β€’ Soet wit deeg

βœ… Boulyn-voerbol:
β€’ RBS & Narkose
β€’ Pineapple+ & TCP+ met ’n druppel Honey+

πŸͺ Stroppe:
Gewone Gly-Rietvlei

Baie geluk, Johan, met ’n puik prestasie! πŸ’ͺ🎣

Simplicity – Simply the Best!

Photos from Simplicity's post 17/09/2026

🎣 BACK-TO-BACK KLUBKOMPETISIE | KRUGERSDRIFTDAM 🎣
πŸ“ Waterwese | 29 & 30 Augustus 2026

Dit is altyd ’n voorreg om weer langs die water te kan wees! 🎣

Ons het op 29 en 30 Augustus 2026 ’n Back-to-Back klub kompetisie by Krugersdriftdam, Waterwese, gehengel.

DAG 1
Die eerste dag het koud begin, maar gelukkig nie tΓ© koud nie. Die dag het later lekker warm uitgedraai, en ons kon beslis nie kla oor die weer nie.

Ek het daarin geslaag om 4 visse vir 6.25 kg te land. My hengelafstande vir die dag was 95 m en 85 m.

🎯 Aas & voer:
β€’ Boulyn-voer
β€’ Aniseed harde floaties
β€’ Bloekom soft bleeding floaties
β€’ Pineapple +
β€’ Aniseed +
β€’ TCP +

Ek eindig 2de in my sone vir die dag. πŸ₯ˆ

DAG 2
Die tweede dag het ’n bietjie kouer begin, en die wind het ook besluit om behoorlik te waai! 🌬️

Dit was definitief ’n moeiliker dag as die vorige dag, maar ek het besluit om by my plan te hou, geduldig te wees en nie oorhaastige veranderinge te maak nie.

Ek het op 95 m en 110 m gehengel en daarin geslaag om 2 visse vir 3.95 kg te land. Ek eindig 3de in my sone. πŸ₯‰

Ek het by dieselfde aas- en voer kombinasie as die vorige dag gehou.

πŸ’ͺ Uithou en aanhou, saam met geduld, was die grootste sleutel oor die twee dae. Die twee dae was beslis uitdagend, maar dit bly altyd lekker om langs die water te wees!

Baie dankie aan Simplicity vir julle puik produkte. Daar is eenvoudig geen ander hengelprodukte wat by Simplicity se produkte kom nie! 🎣πŸ”₯

Hengelgroete
ChristellΓ© Roelofse

Photos from Simplicity's post 17/09/2026

🎣 ELITE SUNDAY 6 September 2026 – BIERMANS, VAALDAM

I fished an Elite at Biermans, to the right of the houses. It was a wet, windy and cold day, but I was determined to make the best of it.

I started with one rod at 75m, fishing two hard Yellow Aniseed floaties on both hooks with a plain feed ball. The other rod was at 105m.

Within 20 minutes, I landed a beautiful carp on the 75m rod. I reloaded with the same setup, left it out a little longer, and after 40 minutes I landed a small mouth yellow fish of over 300mm.

As the weather deteriorated, the fishing became slower and the fish became fewer all along the bank.

I then decided to move my 105m rod out to 125m. I loaded two Soft Banana/Garlic floaties on the bottom hook and a Bloekom S/Y on the top hook.

After just 20 minutes, I landed a beautiful muddy on the Banana/Garlic floaties. I cast again, and 37 minutes later I landed another good-sized yellow fish.

I ended the day with 4 fish for 3.229 kg, which gave me the win in my zone and 2nd overall. πŸ†πŸŽ£

The feed was, of course, Boulyn! πŸ”₯

A big thank you to Ilonke and Spinks for producing such excellent products and for allowing me to be a proud ambassador for Simplicity. I truly appreciate the support!

🎣 Keep it Simple!

16/09/2026

Simplicity se rak weer vol by Total Fishing!
πŸ‘πŸ»πŸ™ŒπŸ»πŸ™πŸ»πŸŽ£πŸŸπŸŸ

Photos from Simplicity's post 16/09/2026

🎣 Pro Mania Competition – Steyns, Vaaldam
πŸ“… 12 September 2026

Roelf Langedyk had an interesting start to the competition after accidentally leaving his tackle box at home! πŸ˜…

Luckily, MornΓ© Mostert came to the rescue with a tub of Aniseed Floats and a tub of Musk Floats.

Roelf caught 5 of his 6 fish on a float, using a Kariba worm behind the float. His feed ball was simply shaken in Custard Powder.

🎣 All his carp were caught at 115 m, while the one barbel was caught on flying ants.

Simple tactics, the right bait and a little help from a friend! πŸ‘Œ

Well done, Roelf! πŸ‘πŸŽ£

Photos from Simplicity's post 16/09/2026

29 en 30 Augustus 2026 het ons 'n Back to Back klub kompetisie by Waterwese Krugersdriftdam gehengel. Die eerste dag het ek geslaag om 2 vis te land en vang hulle op 95m.

Aas:
- Boulyn voer
- Aniseed floats
- TCP+
- Pineapple +
- Peach +

Die volgende dag het ek my ore uitgeleen en toe slaag ek om te blank. So my les is: bly by jou eie plan!

Dit was weereens baie lekker gewees om in God se tuin ons talent te beoefen, dit bly 'n voorreg. Groot voorreg om met Simplicity produkte te hengel.

Hengel groete
Roelie Roelofse

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Bloemfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Bloemfontein
9323

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00