J-R Photography

J-R Photography

Share

Capture Memories

06/10/2026
06/10/2026

Ai Mr Paulsen… Dis hoe ek jou genoem het.

As jy my sou vra hoe Jy gedoen het op aarde, voor Jy ons gegroet het, sou my antwoord eenvoudig wees…” Mr Paulsen, Jy het genoeg gedoen”…..

Die lied is spesiaal vir jou!!!

04/10/2026

Enige Rebunie liefhebbers hier😀

04/10/2026

Calvinia.....

As ek followers het van Calvinia , gooi n ❤️ vir die dorpie....

03/10/2026

Hierdie wolk was nogal iets besonders met die maan daar aan die regterkant….

03/10/2026

Min mense sien ons dam van hierdie hoek af. Moet sê dis n ongelooflike view om daar te staan

Karee dam!

03/10/2026

Pragtige sunset met Rebunie in die background…

Onthou om te like en even Share ipv download en repost…

30/09/2026

Karee dam en Spoorweg dam Calvinia…

30/09/2026

Aarde draai

30/09/2026

Dis nou die dam voor die dam… Spoorweg dam

Want your business to be the top-listed Photography Service in Calvinia?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Calvinia

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when J-R Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Calvinia.