LoveLocal - Centurion

LoveLocal - Centurion

Share

Ondersteun plaaslik | Support Local
Shop Local
Eat Local
Spend Local
Enjoy Local

#LoveCenturion

Laerskool Rooihuiskraal gholfspeler wen die GNGU Junior o.13 toernooi - AWSUM School News 30/09/2026

Plaaslike Skoolnuus!

Laerskool Rooihuiskraal gholfspeler wen die GNGU Junior o.13 toernooi.

Laerskool Rooihuiskraal gholfspeler wen die GNGU Junior o.13 toernooi - AWSUM School News Baie geluk aan Laerskool Rooihuiskraal se Adrian Karemaker wat hierdie week deelgeneem het aan die GNGU Junior o.13 toernooi by Copperleaf.

Hoërskool Zwartkop 7’s rugbyspelers gekies om die Blou Bulle te verteenwoordig - AWSUM School News 30/09/2026

Plaaslike Skoolnuus!

Hoërskool Zwartkop 7’s rugbyspelers gekies om die Blou Bulle te verteenwoordig.

Hoërskool Zwartkop 7’s rugbyspelers gekies om die Blou Bulle te verteenwoordig - AWSUM School News Drie van Hoërskool Zwartkop se 7’s rugbyspelers wat gekies om die Blou Bulle o.17 7’s-span gedurende die vakansie tydens die Nasionale 7’s-toernooi in Heidelberg te verteenwoordig.

Matric pressure is real: helping learners handle the final stretch - AWSUM School News 28/09/2026

Matric pressure is real: helping learners handle the final stretch. Click here!

Matric pressure is real: helping learners handle the final stretch - AWSUM School News Mastering the Psychology of Matric- Matric exams are looming large for almost 900 000 South African learners who are on the final leg of their 12-year school journey.

Hoërskool Zwartkop leerders presteer tydens die provinsiale Wiskunde Olimpiade - AWSUM School News 23/09/2026

Plaaslike Skoolnuus!

Hoërskool Zwartkop leerders presteer tydens die provinsiale Wiskunde Olimpiade. Klik hier!

Hoërskool Zwartkop leerders presteer tydens die provinsiale Wiskunde Olimpiade - AWSUM School News Hoërskool Zwartkop is baie trots op Altus Rademeyer en Liam Havenga wat elkeen ’n 7de plek behaal het tydens die provinsiale Wiskunde Olimpiade.

What human tutors still do better than AI - AWSUM School News 17/09/2026

Local news!

What human tutors still do better than AI

What human tutors still do better than AI - AWSUM School News Only time will tell if the recent alignment of the world’s most powerful AI leaders around Anthropic CEO Dario Amodei’s call to rein in the pace of advanced AI development will have any protective effect.

Hoërskool Eldoraigne ruiters op pad na SA Kampioenskappe - AWSUM School News 17/09/2026

Plaaslike Skoolnuus!

Hoërskool Eldoraigne ruiters op pad na SA Kampioenskappe. Klik hier!

Hoërskool Eldoraigne ruiters op pad na SA Kampioenskappe - AWSUM School News Baie sterkte aan al die ruiters van Hoërskool Eldoraigne wat as deel van die Gautengspan gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe vanaf 24 tot 27 September!

Fietsry prestasie vir Laerskool Rooihuiskraal - AWSUM School News 17/09/2026

Plaaslike Skoolnuus!

Fietsry prestasie vir Laerskool Rooihuiskraal.

Fietsry prestasie vir Laerskool Rooihuiskraal - AWSUM School News Laerskool Rooihuiskraal is ongelooflik trots op Kate van Dyk, wat gekies is om deel te neem aan die finale rondte van die Interprovinsiale Fietsrywedyren wat gedurende die komende vakansie plaasvind!

Laerskool Wierdapark landloopatlete presteer uitstekend - AWSUM School News 17/09/2026

Plaaslike Skoolnuus!

Laerskool Wierdapark landloopatlete presteer uitstekend. Klik hier!

Laerskool Wierdapark landloopatlete presteer uitstekend - AWSUM School News Baie geluk aan die 10 atlete van Laerskool Wierdapark wat Saterdag aan die Distrikskampioenskappe by Curro Midrand deelgeneem het!

Hoërskool Zwartkop leerder blink uit by die Clivia skou - AWSUM School News 17/09/2026

Plaaslike Skoolnuus!

Hoërskool Zwartkop leerder blink uit by die Clivia skou.

Hoërskool Zwartkop leerder blink uit by die Clivia skou - AWSUM School News Henro Kleynhans in graad 10 by Hoërskool Zwartkop en een van die bestuurslede van die skool se Eko-klub vir 2027, het onlangs besonder goed presteer by die jaarlikse Noordelike Clivia Klub (NCC)-skou, die grootste clivia-skou in Suid-Afrika.

Photos from Snackoo's post 15/09/2026

Calling shop, deli and farm stall owners in Centurion!

Looking for something new for your snack shelves? Explore Snackoo’s wholesale range below and get in touch for a selection suited to your shop.

Follow Snackoo for more product updates. 🧡

Want your business to be the top-listed Media Company in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


Centurion

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LoveLocal - Centurion posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Centurion.