Elvisbrewco
A one-of-a-kind brew of experience for every journey. Where you can DRINK, EAT, SHOP & PLAY...
'en elke oomblik voel soos somer in ’n koppie!' Who's music?
Our products are specially designed to bring out culture as well as give a LEKKE VIBE! It is perfect for tourists that would like to keep a memory, or simply
anyone that would like uniquely designed products. We have a very diverse range of products, meaning there is a selection of products enjoyable by all ages. We have clothes for all ages (both men and women). IF you want to be cool (like really cool) our hoodies, T-shirts and caps will give you the best vibes. (They also go well with our sexy socks...just saying)
Our leather products are truly one of a kind. Aprons are great to look professional in business. These leather products are high-quality and gives the perfect authentic look. And then of course, when it comes to culture, we bring out the flavours of South Africa through our very own Elvis Brew coffee. We also embrace culture through music. Take a wild guess. ELVIS BLUE! (Elvis brew, Elvis Blue... get it)
So come and join our LEKKE VIBE! And as we always say,
GEE JOU LYF N LEKKER TYD!
02/10/2026
Ken jy al Elvis Brew Garden Walk Mall, in Hartenbos?
Hartenbos het twee ritmes.
Die een kom met vakansiebagasie, sonroom en planne vir die dag. Die ander ken elke draai, elke kortpad en presies waar om vir ’n lekke koppie te stop.
By Garden Walk kry ons albei.
Vakansiegangers wat vriendelik kom draai. Locals wat ons al by die naam ken. Vinnige koffies, lang kuiers, knypkoeke vir die pad en bekende gesigte wat weer terugkom.
Maak nie saak of Hartenbos jou vakansieplek of jou huis is nie, daar’s altyd plek vir ’n Elvis Brew pitstop.
Hierdie is Elvis Brew Garden Walk Mall. Kom sê hello.
Vandag is die dag.
'n Leeftyd se voorbereiding het ons tot hier gebring.
Internasionale Koffiedag, geluk lekke mense.
Waarheen vandag jou ook al vat, maak seker daar is ’n goeie koffie iewers langs die pad.
En môre? Dan gaan ons weer.
30/09/2026
Elke reis het ’n plek waar jy net vir ’n oomblik kan stilhou.
Vir die langpad. Die vinnige draai. Die kuier wat onverwags langer raak. Die koppie saam met iemand wat die dag beter maak.
Kom sit. Eet iets. Drink iets. Bly bietjie.
Daar is ’n koppie vir elke reis.
25/09/2026
Hierdie is die begin van ons nuwe winkel-fokusreeks, waar ons julle elke week saamvat na ’n ander Elvis Brew en die mense, plekke en stories agter elke stop wys.
En natuurlik begin ons waar alles begin het. Elvis Brew Padstal, George.
Die heel eerste Elvis Brew. Oorkant George-lughawe, met die Outeniquaberge wat sommer saam met jou koffie kom sit.
Dis die plek vir die eerste koppie voor die langpad, die knypkoek wat saam moet gaan en die kuier wat maklik langer raak as wat jy beplan het.
Vliegtuie kom en gaan. Mense vat die pad. Die berge bly. En iewers tussenin wag daar altyd ’n lekke koppie.
Hierdie is ons Padstal.
22/09/2026
Kom in jou beste Erfenisdag-uitrusting en staan 'n kans om 'n Elvis Brew Hamper te wen.
Wees ektra en share jou kreatiewe uitrusting op jou Facebook of Insagram story.
Ons sien uit om die land van melk en heuning saam met julle te vier.
22/09/2026
Lang naweek? Nou praat jy!
Van 24 tot 27 September maak ons kuierplanne sommer maklik met twee lekke specials:
KOM EN KUIER | R75
'n Braai-broodjie Knypkoek & Groot Kondensmelkkoffie.
Beskikbaar by:
Elvis Brew Weiveld
Elvis Brew Noordheuwel
Elvis Brew Despatch
Elvis Brew Oudtshoorn
Kleine Elvis Brew Hartenbos
Elvis Brew Menlo Park
Elvis Brew on York
Elvis Brew Padstal
Kleine Elvis Brew Rooihuiskraal
Elvis Brew Garden Walk Mall
KIES EN KUIER | R75
'n Braai-broodjie Knypkoek & 500 ml Elvis Brew L***r of Groot Kondensmelkkoffie.
Die L***r-opsie is beskikbaar by:
Elvis Brew Oudtshoorn
Elvis Brew Padstal
Elvis Brew Garden Walk Mall
Kry jou mense. Vat die pad. Kom kuier.
Party dae begin leeg. 'n Leë koppie. 'n Stil oomblik. 'n Kop vol planne.
En dan kom daai eerste warm slukkie, die een wat jou laat asemhaal, laat glimlag en laat voel: reg, nou kan die dag maar kom.
By Elvis Brew gaan dit nie net oor koffie nie. Dit gaan oor die klein oomblikke wat saam met jou reis.
Een koppie. Een gevoel. Een lekke stop op ’n slag.
16/09/2026
Take Elvis Brew home.
For the slow morning, the office cup, the road-trip flask, and the little pause you need before the day asks too much.
Shop your favourite Elvis Brew products in-store or online at www.elvisbrew.co.za/shop
Good coffee does not have to stay at the shop.
We asked our coffee people one question:
What sound does a milk steamer make?
Their sound effects may need some work, but their coffee? That part is excellent!
Come taste for yourself.
09/09/2026
Dis nou LEKKE!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the restaurant
Telephone
Website
Address
R404, Opposite George Airport Runway (Next To Bargain Nursery)
George
6530
Opening Hours
| Monday | 07:30 - 17:00 |
| Tuesday | 07:30 - 17:00 |
| Wednesday | 07:30 - 17:00 |
| Thursday | 07:30 - 17:00 |
| Friday | 07:30 - 17:00 |
| Saturday | 07:30 - 17:00 |
| Sunday | 08:00 - 17:00 |