George Rugby Club

George Rugby Club

Share

George Rugby Club is one of the oldest rugby clubs in the country, located in the beautiful Garden Route city of George. Established in 1883.

09/09/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ’™ EEN LAASTE KEERโ€ฆ FINALS ๐Ÿ’™๐Ÿ‰

En so staan ons aan die punt van ons laaste wedstryd van die jaar.
Saterdag 16H00 โ€“ Finals teen Oudtshoorn Rugby Klub op Outeniqua Park George.

Van die eerste fluitjie van die seisoen tot Saterdagโ€ฆ was dit nooit net rugby nie. Dit was opoffering, harde werk, trane, vreugde, teleurstelling en oorwinning. Dit was manne wat vir mekaar baklei het, mekaar opgetel het en nooit alleen gestaan het nie.

Aan elkeen wat op enige manier bygedra het โ€” van die veld tot langs die veld โ€” dankie. Sonder julle sou ons nie vandag hier gestaan het nie. โค๏ธ

Maar nou vra ons vir een laaste keer julle stemme.
Bring jou ma, pa, broer, suster, kinders, vriende en buurman. Bring almal wat in hierdie klub glo.

Kom staan langs die veld.
Skree totdat jou stem weg is.
Laat die manne voel dat hulle nie net vir โ€™n span speel nie โ€” hulle speel vir โ€™n hele gemeenskap wat agter hulle staan.

Want ons is nou hierโ€ฆ
Die laaste 80 minute.
Die laaste geveg.
Die laaste kans om te wys waarvoor ons die hele jaar gewerk het.

Broederskap. Gees. Spel. โค๏ธโ€๐Ÿ”ฅ

En Saterdagโ€ฆ
staan ons saam. Baklei ons saam. Wen ons saam.

๐Ÿ‰๐Ÿ’™ GEORGE RUGBY KLUB โ€” EEN SPAN, EEN HART, EEN LAATSTE GEVEG. ๐Ÿ’™๐Ÿ†

09/09/2026
08/09/2026

Geseรซnde Verjaarsdag Janneman

07/09/2026

Rugby is โ€™n ander tipe broederskap.

Dis 15 manne, een hart, een stryd

en elkeen baklei tot die eindfluitjie vir die WEN๐Ÿ‰๐Ÿ‰๐Ÿ‰

Photos from George Rugby Club's post 06/09/2026

What a special day of rugby. ๐Ÿ’™โค๏ธ

SEMI-FINALS

George A vs Eagle Stars A.
Congratulations to George A-team with their win and booking their place in the Final. ๐Ÿ˜Š๐Ÿ‘Š๐Ÿ‘Š

George B vs Blanco B
Well done to Blanco B team - all the best for the finals.๐Ÿ˜Š๐Ÿ‘

We look forward to the FINALS on 12 September at Outeniqua Park, and invite our supporters to come and back us. ๐Ÿ’™โค๏ธ๐Ÿ˜Š

Photos from George Rugby Club's post 06/09/2026

๐Ÿ‰ GEORGE RUGBY KLUB... WAT โ€™N RUGBY SEISOEN SOVER ๐Ÿ‰

George Rugby Klub het die voorreg gehad om twee spanne deur te druk na die Semi-Finals en daarvoor is ons ongelooflik trots.

Maar soos die ou gesegde sรช: โ€œYou win some, you lose some.โ€

Ons Tweede Span sluit ongelukkig hul seisoen hier af nadat hulle hard geveg het vir โ€™n plek in die Finals. Dit was nie โ€™n maklike seisoen nie. Daar was bloed, sweet, harde werk, teleurstellings, maar ook โ€™n paar lekker oorwinnings waarvoor hierdie manne met alles in hulle harte baklei het.

Aan ons Tweedes en Derdes...George Rugby Klub salute julle. ๐Ÿซก Julle veggees, commitment en bereidwilligheid om elke keer weer op te staan, is presies waarvoor hierdie klub staan. Julle het die George trui met trots gedra.

En danโ€ฆ ONS EERSTE SPAN... ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ

Die rots van die klub dankie vir julle ongelooflike veggees, julle broederskap en die manier waarop julle nooit ophou glo het nie.

Ons mag maar โ€™n bietjie bragโ€ฆ ๐Ÿ˜Ž
GEORGE RUGBY KLUB 1STE SPAN IS DEUR NA DIE FINALS.๐Ÿ†

Dit was nie maklik nie. Daar was oomblikke wat dinge teen ons gedraai het, maar julle het bly staan. Julle het vasgehou aan wat julle weet, aan wat julle kan doen en aan mekaar.

Geluk, manne ๐Ÿ‘Š
Dit is voorwaar โ€™n groot trots en voorreg om George Rugby Klub te dien.

Maar ons werk is nog nie klaar nieโ€ฆ

๐Ÿ†NEXT STOP ..... THE FINALS๐Ÿ†

George, maak julle stemme reg.
Bring die gees.
Bring die blou.
Bring die hele dorp

Hierdie een wil julle NIE misloop nie.

05/09/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ VANDAG IS HEELDAG RUGBY BY OUTENIQUA PARK ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰

Ons nooi ELKE ondersteuners uit om vandag saam met ons langs die veld te kom kuier.

Bring jou skoonpa, skoonma, tannie, oom, buurman en sommer daai een wat altyd sรช hy โ€œhou nie eintlik van rugby nieโ€ โ€” ons kort JOU STEM vandag langs die veld๐Ÿ“ฃ

En as jou stem teen rustyd hees, seer en amper in die noodkamer is van al die geskreeuโ€ฆ moenie bekommerd wees nie. Daar is darem iets kouds vir daai keel. ๐Ÿบ

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‰ EN DIE BOKKE SPEEL OOK....
Hoekom dan huis toe gaan? Kom kyk die Bokke se game by die klubhuis en maak โ€™n behoorlike rugby naweek daarvan.

Bring jou:
๐Ÿช‘ Stoel
โ˜‚๏ธ Sambreel
๐Ÿ“ฃ Stem
๐Ÿ’™ Gees
๐Ÿ”ฅ En natuurlik jou liefde vir rugby.

Ons manne gee alles op die veld โ€” julle bring die geraas langs die veld...

Sien julle later by Outeniqua Park.
George Rugby Klub โ€” ons staan saam. ๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ

05/09/2026

Geseรซnde Verjaarsdag, El-Fezzio, Geluk met die game ook.

04/09/2026

15 MANNE. EEN DOEL. EEN HART. EEN GEORGE.

Die Manne, die ysters...

George 1stes vs Eagle Stars 1stes

Outeniqua Park George

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Langenhoven Avenue, Outeniqua Park
George
6530