VGK Pacaltsdorp
Hierdie blad het ten doel om ons gemeente en gemeenskap op hoogte te hou van ons werksaamhede. Ons doel is ook om mekaar te bou en positief te beïnvloed. (Live)
Persoonlike geskille, afbrekende kritiek en onwelvoeglike taalgebruik sal nie geduld word nie.
25/09/2026
🎶 VGK Pacaltsdorp Kinderbond
Ken jy dalk hierdie Kinderbond-liedjie? 😊 Of was jy dalk eens op ’n tyd deel van die Kinderbond? 👀🎵
Kom deel jou herinneringe met ons! ❤️🙏
VGK Erediens - 20 September 2026
17/09/2026
17/09/2026
Erediens
20 September 2026
10h00
14/09/2026
🌸 ’n Viering van vroue, geloof en genade! 🌸
Gister het ons as VGK Pacaltsdorp saamgekom vir ’n besonderse Vrouediens ter viering van Wêreldvrouedag.💐✨
Ons was bevoorreg om Maggie Williams van Eden FM se Carpe Diem-program as ons gasprediker te verwelkom. 🙏🏽 Haar boodskap was ’n besondere herinnering aan elke vrou se waarde, krag en roeping in God. ❤️
Dankie aan elke vrou wat die dag saam met ons gevier het. Mag ons voortgaan om mekaar te bemoedig, te dra en te inspireer — vroue van geloof, vroue van krag, vroue van God! 🌷👑
VGK Pacaltsdorp ❤️
VGK Erediens - 13 September 2026
12/09/2026
Die Christelike Vrouebond het vandag 'n hoenderbraai-verkope gehad. ☀️
Die CBV sê baie dankie aan almal vir hul bydrae en ondersteuning, asook aan Christopher Wolhuter en Christopher Le Roux wat die hoender vir hulle gebraai het.
VGK Pacaltsdorp ❤️
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Amaryllis, Sea View, Pacaltsdorp
George
6529
Opening Hours
| 09:00 - 11:00 |