Bishop Roland Miggels

Bishop Roland Miggels

Share

Bishop Roland Miggels is a Strong Prayer warrior
Senior Pastor & Founder of Higher Dimension Church.

23/09/2026

πŸ™πŸ”₯ MOET NIE GEBED VERANDER SAKE VANAAND MIS NIE! πŸ”₯πŸ™

πŸ“ Parkdene Gemeenskapsaal
⏰ Vanaand om 19:00

Vanaand fokus ons spesiaal daarop om TE BID VIR WERKSGELEENTHEDE. πŸ™πŸ’Ό

As jy werk soek, BRING JOU CV SAAM β€” al is dit net op jou foon. πŸ“±πŸ“„

Ons gaan saam met jou bid en vertrou die Here vir ’n MAGTIGE DEURBRAAK en dat God deure vir jou sal oopmaak wat niemand kan toemaak nie! πŸšͺπŸ”₯

Moenie vanaand uitmis nie. Kom ons bid saam, glo saam en vertrou God saam!

πŸ™Œ GEBED VERANDER SAKE! πŸ™Œ
Jou deur kan vanaand oopgaan!

22/09/2026

The fact that you are still around is a problem for some people but by the grace of God you still standing so keep on Standing πŸ€—πŸ™

21/09/2026

REVIVAL IS COMING TO OUDSHOORNπŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯

21/09/2026

I can’t believe we are 13 days away 😊. Eastern Cape you are going to be blessed by this one. Get your tickets at Webtickets, Pick β€˜n Pay or on the link below:

https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1599589424

21/09/2026

Gebed Verander Sake live op Heartbeat fm πŸ“» Elke Maandag oggend tussen 8-10 πŸ™πŸ™πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯

20/09/2026

Som mense bly still maar hulle gee jou in die hande van die Here.πŸ™†πŸ½β€β™‚οΈ

18/09/2026

Toe niemand vir ons ’n kans gesien het nie, het die Here ’n kans gesien. πŸ™πŸ”₯

Waar mense ons afgeskryf het, het God ons opgetel.
Waar mense gesΓͺ het β€œdit is verby”, het God gesΓͺ β€œEk is nog nie klaar nie.”

Moenie moed verloor wanneer mense jou nie raaksien nie. God sien jou. God ken jou. En God het ’n plan met jou lewe. ❀️

18/09/2026

Ek ken vir Larnelle Horne Van Ε„ Jong ouderdom af en vir my is dit goed om te Sien wat die Here in sy lewe doen. Vandag Celebrate ek jou my broer jou unique voice, Sounds and moves and Also your love for God spreek boek dele. Ekanie Wag vir jou Single om release te word nie.

17/09/2026

Bishop Ruweldo Miggels was Saam met my op die Program wat ek aanbied elke Maandag Oggend tussen 8 en 10am op Heartbeat fm πŸ“» Ons het Ε„ Lieflike tyd gehadπŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯

Want your public figure to be the top-listed Public Figure in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


George