NG Graaff-Reinet
NG Graaff-Reinet is โn gestuurde geloofsfamilie waar ons saam aanbid, dien en groei. NGG fokus op familiebediening waar almal tuis en welkom voel
19/08/2026
Ons nooi almal hartlik uit na Sondag se erediens om 09.30vm. Willie Joubert kom bedien ons tydens rrediens
17/06/2026
โ๐๐ธ๐ธ๐๐๐๐๐ผ ๐๐ธ๐๐ผโ๐
Ons bied aan:
'n Plesierige aand met baie, baie goeie plaaslike kunstenaars.
Ingesluit by jou kaartjie is Sjerrie, Sop en Broodjies.
Toegang Volwassenes: R120
Kinders o.16: R60
Kaartjies beskikbaar by die NG Kerkkantoor.
26/05/2026
Ons begin om 10.00vm met verkope. Kom ondersteun ons basaar
13/05/2026
24/12/2025
โ GESEรNDE CHRISTUSFEES โ
Die NG Kerk Graaff-Reinet wens u en u gesin 'n baie Geseรซnde Christusfees!
๐๐ช๐ณ ๐ฐ๐ฏ๐ด ๐ช๐ด โ๐ฏ ๐๐ฆ๐ถ๐ฏ ๐จ๐ฆ๐ฃ๐ฐ๐ณ๐ฆ, ๐ข๐ข๐ฏ ๐ฐ๐ฏ๐ด ๐ช๐ด โ๐ฏ ๐๐ฆ๐ถ๐ฏ ๐จ๐ฆ๐จ๐ฆ๐ฆ; ๐๐บ ๐ด๐ข๐ญ ๐ฉ๐ฆ๐ฆ๐ณ๐ด, ๐ฆ๐ฏ ๐๐บ ๐ด๐ข๐ญ ๐จ๐ฆ๐ฏ๐ฐ๐ฆ๐ฎ ๐ธ๐ฐ๐ณ๐ฅ ๐๐ฐ๐ฏ๐ฅ๐ฆ๐ณ๐ฃ๐ข๐ณ๐ฆ ๐๐ข๐ข๐ฅ๐ด๐ฎ๐ข๐ฏ, ๐๐ข๐จ๐ต๐ช๐จ๐ฆ ๐๐ฐ๐ฅ, ๐๐ธ๐ช๐จ๐ฆ ๐๐ข๐ฅ๐ฆ๐ณ, ๐๐ณ๐ฆ๐ฅ๐ฆ๐ท๐ฐ๐ณ๐ด. ๐๐บ ๐ฉ๐ฆ๐ฆ๐ณ๐ด๐ฌ๐ข๐ฑ๐ฑ๐บ ๐ด๐ข๐ญ ๐ถ๐ช๐ต๐ฃ๐ณ๐ฆ๐ช, ๐ฆ๐ฏ ๐๐บ ๐ด๐ข๐ญ ๐ท๐ช๐ณ ๐ข๐ญ๐ต๐บ๐ฅ ๐ท๐ณ๐ฆ๐ฅ๐ฆ ๐ฆ๐ฏ ๐ท๐ฐ๐ฐ๐ณ๐ด๐ฑ๐ฐ๐ฆ๐ฅ ๐ฃ๐ณ๐ช๐ฏ๐จ. ๐๐ฆ๐ด 9:5-6.
Ons Kersdiens vind om 08:00 plaas.
28/11/2025
Ons sluit ons Parsonage bybelstudie af met 'n lekker ontbyt by Profcon.
Dit was n heerlike oggend.
28/11/2025
Ons bybelstudie sluit die jaar af met 'n lekker ontbyt by Profcon.
Dit was heerlik.
23/11/2025
Watter ongelooflike aand van lofprysing en samesyn was dit nie. n Kerssangdiens wat nog lank onthou sal word. Baie dankie aan al die betrokke partye. Aan God al die eer.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the place of worship
Telephone
Website
Address
Kerkstraat
Graaff-Reinet
6280
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 16:00 |
| Tuesday | 08:00 - 16:00 |
| Wednesday | 08:00 - 16:00 |
| Thursday | 08:00 - 16:00 |
| Friday | 08:00 - 13:00 |
| Sunday | 09:30 - 10:30 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when NG Graaff-Reinet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.