Little Showcase

Little Showcase

Share

JEREMIA 17:7-8
Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel...

JEREMIA 17:7-8
Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel, die mens vir wie die Here 'n veilige vesting is; so iemand is soos 'n boom wat by water geplant is en sy wortels na die stroom toe uitstoot, nie die hitte voel as dit kom nie en altyd groen blare het; 'n droΓ« jaar raak hom nie en hy hou nie op om vrugte te dra nie.

06/09/2026

🧢 KLEIN BLOKKIES. GROOT VERSKIL. πŸ’•

Appelliefie Winkel neem deel aan die Granny Square Challenge in ondersteuning van The Cancer Connection β€” en ons nooi al ons kreatiewe hekel-vriendinne om saam met ons ’n verskil te maak. 🌸

Hekel ’n granny square of sommer ’n hele skootkombers en skenk dit vir diΓ© besondere projek. Die voltooide handewerk word gebruik om warmte, troos en ondersteuning te bring aan mense wat deur kanker geraak word.

✨ Enige wol
✨ Enige kleur
✨ Enige grootte
✨ Enige hoeveelheid β€” elke blokkie tel!

πŸ“… Sperdatum: 15 Oktober
πŸ“ Aflaaipunt: Appelliefie Winkel

Of jy nou ’n hekel-pro is of pas begin het β€” tel jou hekelpen op en maak saam met ons ’n verskil.

Een blokkie. Een gebaar van liefde. Een warrior wat weet iemand dink aan hulle. πŸ’—

🧢 Make a square – stand with a warrior!
..........

🧢 SMALL SQUARES. BIG IMPACT. πŸ’•

Appelliefie Winkel is proud to take part in the Granny Square Challenge in support of The Cancer Connection β€” and we’d love our wonderful crochet community to join us! 🌸

Crochet a granny square or even a complete lap blanket and donate it to this special cause. Your handmade creations will help bring warmth, comfort and care to people affected by cancer.

✨ Any yarn
✨ Any colour
✨ Any size
✨ Any quantity β€” every square counts!

πŸ“… Due Date: 15 October
πŸ“ Drop-off point: Appelliefie Winkel

Whether you’re a crochet pro or a complete beginner, pick up your hook and help us make a difference β€” one stitch at a time. πŸ§ΆπŸ’—

Make a square. Stand with a warrior.

πŸ’• Every stitch matters. Together, we can make a difference.

06/09/2026

πŸ•°οΈ ’N HORLOSIE WAT MEER AS NET TYD WYS! ✨

Hierdie unieke horlosies het ’n storie β€” hulle word gemaak uit ou vinyl plate wat ’n splinternuwe lewe kry! ♻️❀️

Nou beskikbaar by Appelliefie

πŸ“60 Marais Straat, Heidelberg

🎢 Van ou plaat tot nuwe tyd - hoe oulik is dit!

01/09/2026

πŸŽ‰πŸ₯³πŸŽˆπŸŽ‚πŸŽŠπŸ₯³πŸ˜
28 Jaar later...
πŸŽ‰πŸ₯³πŸŽˆπŸŽ‚πŸŽŠπŸ₯³πŸ˜

19/08/2026

Sterkte met die Rekord Eksamen!!🌹🍎❀️

09/08/2026

🩷🌸🩷

Gelukkige Vrouedag πŸ’

06/08/2026

⚠️Please Note‼️

22/07/2026

Maar.... as jy iets uniek soek of heerlike eetgoed of jou pakkie wil mooi maak, help ons jou met liefdeβ™‘

Photos from Little Showcase's post 06/07/2026

Guess who is back on the shelf...😁

πŸ“Œ60 Marais Straat Heidelberg

Photos from Little Showcase's post 06/07/2026

πŸŽ€πŸŽπŸŽ€

Want your business to be the top-listed Shop in Heidelberg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


60 Marais Street
Heidelberg
1441

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 12:30