Designer Paws

Designer Paws

Share

Waar honde gebad en stilleer word volgens die hoogste standaarde. Ons spesialiseer veral in aggressiewe en inkennige honde.

19/06/2026

18 maande gelede het Renée Strickland n siel by Orkney Animal Shelter aan my voorgestel , met die hoop dat ek haar sal aanneem
, ogies was dof, 100de bosluise, vuil, en net daar gelê - vir 2 maande al.
Ek het haar geroep
" SUSSIE" kom hier. En sy het opgestaan en uit hok uit gestap , binne my hart in.
Vandag hardloop sy soos n dame die hele wereld vol, lief kar ry, gesels, vry die bure se kat op, elke 3 weke Designer Paws se klieent. Ek ruil haar vir niks.
Ek hoop ander gee ook n siel n kans om uit daardie hokke na n huis te kan gaan. En daarom skenk ek jaarliks, net met hoop dat nog n siel n huis sal kry

09/06/2026
10/02/2026

Ons vriendelike personeel staan gereed Om jou "kind" met liefde te groom

Want your business to be the top-listed Pet Store/pet Service in Klerksdorp?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


83 Buffelsdoorn Road
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30
Saturday 08:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Designer Paws posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Klerksdorp.