LUCA
Jou tuiste vir Christelike inspirasie ๐ซ Sluit aan by ons nuusbrief en bly op hoogte van al die nuutste LUCA-nuus: https://bit.ly/3HJPIjB
08/10/2026
Sprei jou vlerke met geloof ๐๏ธ
Geloof kan van kleins af begin groei, een Bybelstorie, een liedjie en een gesprek op โn slag.
Hierdie LUCA-kinderboeke help kinders om Bybelverhale te ontdek, oor God te leer en te onthou dat Hy hulle ken, liefhet en kan gebruik.
๐ Ontdek die boeke op https://loom.ly/oNZneP4
07/10/2026
Wat beteken dit regtig om Jesus te volg?
In Volg My neem Melissa Botma jou deur 365 dagstukkies wat jou nooi om nader aan God te leef.
Die boek fokus op God se liefde, vergifnis, โn dieper kennis van Hom en die uitdaging om soos Jesus te leef. โn Dagstukkie vir elke dag van die jaar.
Volg My is deel van ons Geloof in aksie-kompetisie en kan joune wees.
๐ธ Skryf hier in om te wen: https://loom.ly/aY9f8eo
Kompetisie sluit: 31 Oktober 2026
07/10/2026
Ingekluis deur Tertius Janse van Rensburg plaas sy hoofkarakter in โn nagmerrie: Rikus kan sien, hoor en dink, maar niemand weet dit nie.
Terwyl hy vasgevang is in โn liggaam wat nie wil reageer nie, moet hy uitvind wat met hom gebeur het. En daar is nog โn probleem: iemand wou hom dood hรช.
๐ Ontdek die storie hier: https://loom.ly/kuBZwq0
Tertius Janse van Rensburg Skrywersblad
06/10/2026
Moenie hierdie een misloop nie!
๐ โn Lekker skoolbederf vir jou kind is op die spel, en om in te skryf is maklik.
Gaan loer na die oorspronklike plasing, volg die bladsye en laat weet ons in watter graad jou kind in 2027 gaan wees ๐
06/10/2026
Ons gelukkige wenner is ... ๐
Baie geluk aan Lydia Van der Wath wat wegstap met hierdie stel boeke! ๐
Wees asb. op die uitkyk vir ons e-pos om jou prys te eis.
Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem het!
Hierdie boeke en nog meer is beskikbaar by jou naaste boekwinkel asook aanlyn op ons webtuiste: https://loom.ly/5gwfhTM
Lekker lees!
06/10/2026
Sit jou geloof in aksie!
Is jy op soek na leesstof wat jou geloof kan verdiep en jou โn nuwe perspektief kan gee?
Hierdie spesiale boekpak bevat ses titels met iets vir verskillende oomblikke op jou geloofspad ๐ซ
Van 365 dagstukkies en โn gebedsjoernaal tot vrae oor genade en โn verhaal van liefde, verlies en hoop. Volg My, Grenselose genade, Soeter as heuning, Die Galileรซrs, My Favourite Prayer Journal en Om weer te dans kan alles joune wees.
๐ผ Neem hier deel: https://loom.ly/aY9f8eo
Kompetisie sluit: 31 Oktober 2026
05/10/2026
Ons geloofsreis het nie โn eindstreep wat ons moet haal nie. Dit is โn voortdurende reis saam met God.
Volg My deur Melissa Botma herinner ons daaraan dat daar elke dag geleenthede is om God se liefde raak te sien, Sy genade te ervaar, Hom beter te leer ken en meer soos Jesus te begin leef.
Een dag. Een dagstukkie. Een tree nader.
๐ธ Maak Volg My deel van jou jaar: https://loom.ly/Bh_FOdo
04/10/2026
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
162 Tonetti Street, Midpoint Business Park, Halfway House
Midrand
1685
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 16:00 |
| Tuesday | 08:00 - 16:00 |
| Wednesday | 08:00 - 16:00 |
| Thursday | 08:00 - 16:00 |
| Friday | 08:00 - 16:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when LUCA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.