WiW Tutor Sentrum
Soek jy ‘n plek waar jou kind geborge kan voel in ‘n veilige omgewing met klein klasse en individuele aandag? Geleë in Voorbaai, Mosselbaai.
Ons fondasie - Christus
Ons tutors - Passievol
Ons sentrum - Die plek waar jy die beste jy kan word!
23/09/2026
En met ‘n laaste koffie in die lente son, sê ons tutors ‘totsiens vir nou’ vir Kwartaal 3 se afsluiting. Met toetse, take en rekord eksamen, gaan almal hierdie rus tydjie geniet. ☀️🌊👙Baie dankie aan al ons tutors! WiW Tutor Sentrum
WIW Tutorsentrum Matriekafskeid 2026! 🎭🪩🍾 Matric Farewell 2026!
Focus Pocus Photography did such an amazing job! 📸
Wat dink ons leerders van die laaste wedstryd?
💚💛Wat is julle tellings? Kommentaar onder!
07/09/2026
Baie geluk aan Mev. Riana Erasmus, die loodjie wenner, naamlik ‘n springbok. En baie geluk aan Logan wat die meeste kaartjies verkoop het, R1000 gewen. 🏆🎉
19/08/2026
MATRIEKS 40 DAYS✨️😎
19/08/2026
Een van ons leerlinge
Trots op jou!!!✨️💜✨️
05/08/2026
Vandag neem ons afskeid van een van ons Tutors Mnr Jacques wat vir baie jare 'n waardevolle deel van WIW Tutorsentrum was.
Baie dankie vir al jou harde werk, toewyding en die verskil wat jy in soveel leerders se lewens gemaak het. Jou tyd, geduld en passie sal altyd onthou word.
Ons wens jou alle voorspoed en God se ryke seën toe met hierdie nuwe hoofstuk. Mag elke nuwe geleentheid vir jou groot sukses en vreugde bring.
Jy sal altyd deel van die WIW-familie bly. Baie dankie vir alles. 🌟
Vandag neem ons afskeid van een van ons Tutors Mnr. Jacques wat vir baie jare 'n waardevolle deel van WIW Tutorsentrum was.
Baie dankie vir al jou harde werk, toewyding en die verskil wat jy in soveel leerders se lewens gemaak het. Jou tyd, geduld en passie sal altyd onthou word.
Ons wens jou alle voorspoed en God se ryke seën toe met hierdie nuwe hoofstuk. Mag elke nuwe geleentheid vir jou groot sukses en vreugde bring.
Jy sal altyd deel van die WIW familie bly. Baie dankie vir alles. 💜🌟
21/07/2026
🌸 DAMES, HIERDIE EEN IS VIR JOU! 🌸
Kom geniet 'n onvergeetlike oggend vol lag, inspirasie en heerlike kuier saam met Mel – Die Storieverteller met haar gewilde praatjie "Chaos is Gratis".
💐 Datum: 29 Augustus 2026
📍 Plek: Stadsaal, Mosselbaai
🕙 Deure open: 10:00 | Verrigtinge: 10:30 | Mel begin: 11:00
✨ Jou kaartjie sluit in: 🍴 Heerlike vingerhappies
☕ Tee & Koffie
🥤 Sap
💝 'n Oggend vol inspirasie en lekker gesels!
🎟️ Kaartjies: R300 per persoon
🎉 SPESIALE GROEPAANBOD! 🎉
Bespreek 'n tafel van 10, en die 10de kaartjie is GRATIS! Dis die perfekte geleentheid om jou vriendinne, familie of kollegas saam te bring.
💛 Elke kaartjie wat gekoop word, help om die WIW Tutorsentrum te ondersteun en maak 'n verskil in ons gemeenskap.
📞 Bespreek jou plek vandag!
Johandi: 081 766 8266
🌷 Moenie uitmis nie! Bring jou vriendinne saam en kom beleef 'n oggend waar julle saam kan lag, bemoedig word en 'n wonderlike saak ondersteun. Ons sien uit daarna om julle daar te verwelkom! 🌸
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Telephone
Address
Parsonlaan
Mossel Bay
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 14:00 |
| Tuesday | 08:00 - 14:00 |
| Wednesday | 08:00 - 14:00 |
| Thursday | 08:00 - 14:00 |
| Friday | 08:00 - 12:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when WiW Tutor Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.