Buffalo Ranch Randfontein1
Langarm, boeredans, sokkie-sokkie. Gesellige atmosfeer. Speelpark vir die kinders.
Bring julle braaipakkies en swemklere, kinders en die hele familie...en kom geniet die rugby by ons.. kontant kroeg, parkie, lekker dans van 7uur af..
Bespreek nou al vir jaar-eind funksies ens.. Beskikbaar vir troues en verjaarsdae. Parkie, swembad en braai fasiliteite.
Self catering
verdere navrae kontak asb
Fanie 0828695959
Hettie 0829731084
Bring jou braaipakkie, swembroek en kinders..en kom kuier by Buffalo Ranch. Kontant kroeg. Rustige atmosfeer.
06/09/2015
N plek vir die hele gesin om te geniet..
Ons wag vir julle!
01/09/2015
01/09/2015
Geluk Fanie en Mandy met die pragtige dogtertjie!
01/09/2015
Lekker country dans by buffalo ranch
01/09/2015
Country dans by buffalo ranch
01/09/2015
Kom skud jou biscuit by buffalo ranch vrydae en saterdae!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Randfontein
Opening Hours
| Monday | 12:00 - 02:00 |
| Tuesday | 12:00 - 02:00 |
| Wednesday | 12:00 - 02:00 |
| Thursday | 12:00 - 02:00 |
| Friday | 12:00 - 02:00 |
| Saturday | 12:00 - 02:00 |