Hengel SA

Hengel SA

Share

Vir die Suid Afrikaanse hengelaars/For the South African Angler

20/01/2018

Nou ook direk aan publiek beskikbaar!
Aflewering per postnet of koerier

19/12/2017

Nog n vrag voer gereed vir aflewering by Hook Line and Sinker in Randfontein.
Plein, Fluora, Heuning, karamel, Vaaldam-rooi

12/10/2017
Photos from Hengel SA's post 04/09/2017

Pragtige gesonde visse gevang met HSA.
well done Hennie!

Photos from Hengel SA's post 04/09/2017

Well done Marius Kamffer! Twee pragtige visse van 6.7kg en 9.2kg gevang met HSA op die bol!

Photos from Hengel SA's post 21/01/2017

Vars vars vars voer beskikbaar in 2kg en 1kg.
5 geure

Photos from Saartjie Klipkop's post 01/01/2017
Photos 28/12/2016

Ons voer is nou beskikbaar in 1kg en 2kg pakke en in die volgende geure
Plein
Karamel
Heuning
Fluoro
Vaaldam Rooi

Photos 24/12/2016

Van almal van ons, aan almal van julle!

Photos from Hengel SA's post 23/12/2016

Ons het vandag bietjie by Randfonteinse Oval Track Dam, gaan lyne natmaak. Sommer binne die eerste 10 minute het ons ons eerste byt gekry, die vis vasgekap en terwyl die vis nog aan die lyn was het die ander katrol ook geloop - n lekker "double up". Van daar af het ons n lekker tempo gehandhaaf.

Ons het gemerk dat die visse se bekke stukkend gevang is en ook dat die bekke en lippe baie sag is. Ons het ongelukkig 6 vis as gevolg daarvan verloor, maar het baie uitgebring. Oor die algemeen is die visse gesond en is hulle nie bang om lyn te vat nie!

Vir die wie belangstel om daarheen te gaan, los die 12ft stokke by die huis. Selfs die 10ft stokke is eintlik te veel as jy rug insit, maar met net n ligte "flick" met die 10ft stokke kon ons die visse aankeer.

Kostes beloop R50 per persoon wat hengel.

Ons het n Sweet Dreams (white chocolate) en Nutty Caramel met white fluoro degie, asook n geel Ally (almond) Muishond (garlic) en UFO (TCP) degie gemaak. Die vis het hierdie degies nie uitgelos nie.

Kombinasies op die bol was:
Nutty Caramel met Sweet Dreams
Met die wit degie op die hoeke

Zoem (heuning) X-Tra (duiwelsdrek) en 2 druppels UFO (TCP)
met die geel degie op die hoeke

In die middel van die dag het die visse nogal gehou van
Muishond (garlik) op die bol met net 1 large soft bleeding floaty (muishond - garlic) op elke hoek.

Hier is n paar foto's van vis wat ons uitgebring het!
Stywe lyne vir julle!

Want your business to be the top-listed Travel Agency in Randfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Randfontein
1769

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hengel SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Randfontein.