Rustenburg Baptiste Kerk

Rustenburg Baptiste Kerk

Share

Waar ons paaie kruis met God en met mense, met die oog op lewensverandering.

Lig vir die Wêreld... 14/06/2026

OGGENDDIENS 14 JUNIE 2026

Lig vir die Wêreld... Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

14/06/2026

Ons bid hierdie week vir...

14/06/2026

*HOE VERANDER ONS DIE WÊRELD OM ONS?*
Jesus wys ons hoe ons dit kan en moet doen.

Kom luister gerus en bring iemand saam.

Diens - 9:30
Koffie-Punt vanaf 8:45

Sout van die aarde... 07/06/2026

https://www.youtube.com/live/looms-dPpJo?si=_VlZCs_gk1FR-Q4L

Sout van die aarde... Se alla dina favoriter bland videor och musik, ladda upp originalinnehåll och dela allt med vänner, familj och hela världen på YouTube.

06/06/2026

*HOE VERANDER ONS DIE WÊRELD OM ONS?*
Jesus gee vir ons 2 opdragte hoe ons dit kan en moet doen.

Kom luister gerus en bring iemand saam.

Diens - 9:30
Koffie-Punt vanaf 8:45

Kenmerke van 'n Geseënde Lewe! 31/05/2026

OGGENDDIENS 31 MEI 2026

Kenmerke van 'n Geseënde Lewe! Se alla dina favoriter bland videor och musik, ladda upp originalinnehåll och dela allt med vänner, familj och hela världen på YouTube.

31/05/2026

*Hoe geseënd voel jy op die oomblik?*
Vanoggend gesels ons oor die tema: *Kenmerke van 'n geseënde lewe*

*KOFFIE-PUNT?*
Kom drink ‘n lekker koppie koffie voor die diens vanaf 8:45.

23/05/2026

*LYK DINGE DALK ONMOONTLIK OP DIE OOMBLIK?*
Môre-oggend gesels ek met jou oor die tema: *By God is ALLES moontlik!*

*KOFFIE-PUNT?*
Kom drink ‘n lekker koppie koffie voor die diens vanaf 8:45.

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


87 Wildevy Avenue
Rustenburg
0299