Skrop
Badprodukte & Essentiëlle olies.
Abba Vader het skrop in my hart geplaas in 2020, waar essentiëlle olies soveel meer as net lekker reuke is maar wat God se hart is daarmee. 'n Lekker bederf met al die voordele van olies vir jou liggaam.
🖤🖤🖤
09/11/2021
Dankie Juffrou • 2021 • Beste juffrou
Bederf die jaar daai spesiale onderwyser met n skrop bederf teen R150 elk
Die volgende geure is beskikbaar:
• strawberry daiquiri
• mojito
• pina colada
Die geskenkie is n pragtige reënboog katrym penne houer, badsout en n lyf handeroom.
Bestellings kan geplaas word op 082 846 9533 🦆
04/08/2021
Vroue dag geskenk box • JY is Waardig ||R180 elk
Ons vier die vrou in jou!!!
Fearless gift box
I will give thanks and praise to You, for I am fearfully and wonderfully made; Wonderful are Your works, And my soul knows it very well.
Psalms 139:14 AMP
Graceful gift box
Gratious words are a honeycomb, sweet to the soul and healing to the bones
Proverbs 16:24
Elke boks bevat die volgende:
2 x badb***e
1 x badsout
1 x handeroom
1 x suiker blomme koekie
Bestellings kan geplaas word op
0828469533
Baie liefde
# # #
C
14/06/2021
{{Vadersdag bederf}}
Hou julle oë oop vir die jaar se vadersdag bederf !!!
Die perfekte geskenk vir die manne wat weet hoe om n baard in toom te hou !!
28/04/2021
Onthou om julle moeders te bederf die jaar met die oulike mandjie met skrop produkte in 💛
Moedersdag geskenk mandjie • joy • melk & Heuning || R200 elk
My hart 💛 is baie opgewonde vir ons eerste moedersdag geskenk mandjies.
Ons het 2 opsies:
•Joy young living essentiële olie
•Melk en heuning geur
Navy | katryn mandjie, 250 ml joy badskuim, badsout stafie en 100ml lyf botter en 'n klein baba eendjie bad bom.
Mostert | katryn mandjie, 250 ml melk en heuning geursel, badsout stafie, en 100ml lyf botter en 'n baba eendjie bad bom.
Vir bestellings is julle welkom om my te sms op 082 846 9533
Baie liefde
Charlien 🦆
25/04/2021
Moedersdag geskenk mandjie • joy • melk & Heuning || R200 elk
My hart 💛 is baie opgewonde vir ons eerste moedersdag geskenk mandjies.
Ons het 2 opsies:
•Joy young living essentiële olie
•Melk en heuning geur
Navy | katryn mandjie, 250 ml joy badskuim, badsout stafie en 100ml lyf botter en 'n klein baba eendjie bad bom.
Mostert | katryn mandjie, 250 ml melk en heuning geursel, badsout stafie, en 100ml lyf botter en 'n baba eendjie bad bom.
Vir bestellings is julle welkom om my te sms op 082 846 9533
Baie liefde
Charlien 🦆
20/04/2021
Altyd lekker om sulke boodskappies te kry saam jou bestellings 💛
12/04/2021
LYFBOTTER • JOY • 200g
met groot opgewondenheid het SKROP sy eerste lyfbotter.
Die lyf botter is gegeur met JOY esseniële olie van young living en kan jou dag dadelik opkikker met sy geurige aroma.
Verseker my gunstelling
200g lyfbotter
R125.00 elk
30/03/2021
BORREL BAD B***E • Baba • normaal • goliat grootte
Niks so lekker soos 'n borrel bad bal om jou of die kiddies opgewonde te kry vir bad tyd nie.
Die bad b***e kom in BAIE GEURIGE GEURE om van te kies
Baba bad b***e R15 elk
Normale bad b***e R20 elk
Goliat bad b***e R70 elk
Huidige geure beskikbaar
Passionfruit
Cherry
Milk & honey
Bubblegum
29/03/2021
BADSOUT • 220g & 500g
Ontspan en bederf jouself met ons badsout wat in die volgende geure beskikbaar is:
Frankincence & Lemoen
Thieves & purification
Ylang ylang & grapefruit
Geranium
Joy
Die badsout word gemaak van die beste gehalte soute en essentiëlle olies wat nie net jou vel voed nie maar ook jou siel.
220g R70
500g R140
28/03/2021
03/03/2021
MALACHI 3:2 || geskenk boks
Perfekte bederf boks vir n spesiale vriendin of vir jouself 💛.
Gaan kyk gerus na Handmade by I am His se webblad vir meer inligting en bestellings xx
Heart on Head “May He grant you out of the riches of His glory, to be strengthened and spiritually energized with power through His Spirit in your inner self, [indwelling your innermost being and personality], so that Christ may dwell in your hearts through your faith. And may you, having been [deeply] rooted a...
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Rustenburg