Luniek
Kom huur 'n rok vir enige geleentheid! Dress hire for any occasion.
05/05/2024
"Simplicity is the Keynote of all true Elegance" - Karl Lagerfeld
Pragtige donker groen rok te huur by Luniek , dalk vir jou volgende huweliksherdenking?
👗grootte: S - M. Lekker rek materiaal
Kleur: Donker groen boobtube
23/04/2024
If you are unsure about what type of dress will fit with your body type...
Have a look at this 👇👀
16/04/2024
Pragtige blou sequin rok te huur by Luniek.
📸 Fotos deur Corlia Swart
👗 Rok te huur by Luniek
💄Grimmering House of Beauty.
27/01/2024
Ons twee wenners, Louiza Oelofse en Leanri Reinhardt se foto-sessie saam met De Wet & Kie Fotografie en hul grimering gedoen deur House of Beauty! Dankie julle.
Julle het so mooi gelyk in jul Luniek rokke!
15/01/2024
Wow, Jenine! Jy het beautiful gelyk in ons Lamei Couture Burnt orange rok! Dankie vir jou ondersteuning!
23/12/2023
Geseënde Kersfees..
Sien uit na 2024 en nuwe rokke! Hou die spasie dop!
Die trekking vir ons kompetisie is gedoen.
En ons wenner is 🌟Louiza Oelofse🌟
Baie geluk. Jy en jou vriendin kan 'n heerlike fotosessie geniet saam met De Wet & Kie Fotografie en grimmering van House of Beauty en julle kan enige rok kies by Luniek!
Dankie aan elke dame wat aan die kompetisie deelgeneem het!
25/10/2023
Luniek, House of Beauty en Dewet & Kie se kompetisie sluit amper - 28 Oktober.
Maak seker jy het jou 'bestie" getag om 'n kans te staan.
Fantastiese prys! Foto-sessie van Dewet & Kie, grimmering van House of Beauty en kom kies 'n rok by Luniek.💄👗📸
Jy het pragtig gelyk in jou swart- Luniek rok, Crizann.
DM of WhatsApp ons vir jou volgende funksie.
👗🖤🖤🖤👗
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Rustenburg
0299
Opening Hours
| Thursday | 15:00 - 18:00 |
| Saturday | 09:00 - 17:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Luniek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.