Bush camp
Stilte en vrede van die bos. Fully equiped
4 Sleeper
28/01/2025
Ek het lanklaas iets gepost. Ons is in die proses om die boskamp bietjie op te gradeer en behoort teen einde Maart klaar te wees. Ons het heerlike reën gehad en die veld is mooi groen en die damme is vol water.
25/07/2024
Corrie Smith
19/12/2022
Al die veld is vrolik!
29/05/2022
Ons het die mooiste sonsondergange en die twee oulikste mak Springbokkies.
27/02/2022
Welkom nuwe Waterbokkie!
02/05/2021
Ons mak Springbokkie, Mia.
08/12/2020
Betrap in die bedding!
25/10/2020
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the hotel
Telephone
Website
Address
Rustenburg
0299