Loka Rustenburg
Trotse verskaffer van ๐ณโ๐ฒ๐จ klere reeks in ๐๐ฎ๐ฌ๐ญ๐๐ง๐๐ฎ๐ซ๐ & ๐๐๐ซ๐ญ๐ข๐๐ฌ !
05/02/2026
Dankie aan al ons nuwe volgelinge
Asb gaan like die Leah-Mรจ Boutique page ons laai al ons voorraad en sales ens daar !
๐ฉท
LOKA RUSTENBURG !
ASSEBLIEF volg ons op Leah-Mรจ Boutique ons is meer aktief op die blad weens Meta wat ons blok om Loka se naam te copy as die Rustenburg agent
Ons is ook aanlyn beskikbaar
www.leahme.co.za
En ons het nou die PAYFLEX betalings opsie beskikbaar
KOOP NOU EN BETAAL RENTE VRY TERUG
Jul is ook welkom om 'n whatsapp te stuur
0712443395
ONS IS HIER OM JOU TE HELP MOOI LYK EN MOOI VOEL !
๐
16/01/2026
LOKA RUSTENBURG !
ASSEBLIEF volg ons op Leah-Mรจ Boutique ons is meer aktief op die blad weens Meta wat ons blok om Loka se naam te copy as die Rustenburg agent
Ons is ook aanlyn beskikbaar
www.leahme.co.za
En ons het nou die PAYFLEX betalings opsie beskikbaar
KOOP NOU EN BETAAL RENTE VRY TERUG
Jul is ook welkom om 'n whatsapp te stuur
0712443395
ONS IS HIER OM JOU TE HELP MOOI LYK EN MOOI VOEL !
๐
25/11/2025
BLACK FRIDAY SALE
22 - 30 NOVEMBER
๐ค
Onthou om in te loer op ons web blad www.leahme.co.za en ons hoofblad Leah-Mรจ Boutique
Jy wil nie uitmis op al die winskopies nie !
14/11/2025
Vanaand is die finals ! Gaan julle saam kyk ?
Dis amper tyd! ๐
Die Mrs South Africa Finals 2025 is hier โ en jy kan dit LIVE kyk op die iME platform!
โn Aand vol inspirasie, styl en die krag van vroue wat met doel leef โจโจโจ
Ekโs so opgewonde om hierdie spesiale oomblik met julle te deel!โจ๐
HTTPS://LNK.INK/CROWNING2025
06/11/2025
๐๐๐
Besoek ons aanlyn winkel
๐ www.leahme.co.za
en geniet die gemak van aankope in jou eie spasie ๐
๐ Ons courier landswyd !
Rustenburg kliรซnte kan net die ๐ก self pick up opsie kies en jou pakkie self optel
๐ฒ Betalings opsies is maklik
Direkte EFT of PAYFLEX afbetalings rente vry is ook beskikbaar
EN ONS HOU DIE JAAR โซ๏ธ BLACK FRIDAY
SLEGS AANLYN
SO HOU GERUS ONS AANLYN WINKEL DOP !
๐ฒ0712443395
Welcome - Leah Me Welcome Welcome to Leah Me Store โ Your Fashion Destination Discover the perfect blend of style, comfort, and quality at Leah Me Store. Weโre proud to bring you a curated collection of trend-forward apparel, featuring the popular Loka Clothing range and other handpicked fashion brands. Whether y...
07/08/2025
Onthou om ons Leah-Mรจ Boutique te volg
Ons is ook nou aanlyn beskikbaar
www.leahme.co.za
19/06/2025
โผ๏ธโผ๏ธโผ๏ธ
Gaan like en follow asseblief ons hoofblad
Leah-Mรจ Boutique
Agv sekuriteits redes met facebook en meta wil hul nie meer blaaie kopieer met die naam Loka nie so ons beweeg oor na net Leah-Mรจ Boutique se blad
๐
https://www.facebook.com/leahmeboutique?mibextid=ZbWKwL
โผ๏ธโผ๏ธโผ๏ธ
Gaan like en follow asseblief ons hoofblad
Leah-Mรจ Boutique
Agv sekuriteits redes met facebook en meta wil hul nie meer blaaie kopieer met die naam Loka nie so ons beweeg oor na net Leah - Mรฉ se blad
๐
https://www.facebook.com/leahmeboutique?mibextid=ZbWKwL
Leah-Mรจ Boutique Stockist for proudly South African brands and more ...
16/05/2025
Laaste Savannah truitjies beskikbaar is small
R480
Alle bestellings kan per whatsapp geplaas word
0712443395
Ons courier landswyd
16/05/2025
Mooiste Magriet truitjie is nog beskikbaar in grootte 2XL
Lekkerste breistof en gemaklik oor die boudjies
R480
Alle bestellings kan per whatsapp geplaas word - 0712443395
30/04/2025
HOW TO ORDER ?
โข Send a whatsapp of item and size to
0712443395
HOE OM TE BESTEL
โข Stuur 'n whatsapp van item en grootte na
0712443395
29/04/2025
MOEDERSDAG KOMPETISIE !
๐ฃ
Ons wil graag 'n mamma die moedersdag bederf met 'n geskenk boksie ... en al wat jy moet doen is die volgende stappe volg ...
๐
โ Like & Share Leah-Mรจ Boutique &
Loka Rustenburg Harties se facebook blad
โ Tag / Mention 5 dames in die post
โ Share die post soveel en so ver as wat jy kan
โ Plaas 'n foto van jou mamma op die post
โ En sรช vir ons hoekom jou mamma die
moedersdag bederf verdien
* Wenner word 11 Mei aangekondig
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
R24
Rustenburg
0300
Opening Hours
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 13:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 12:00 |