UberKerk

UberKerk

Share

Welkom by ons aanlynkerk! 'n Gemeente wat aan die beweeg is saam met God se Gees, en saam met jou!

20/04/2026

Vanoggend het Dr Hennie Kotze van Spreek Vry Bedieninge met ons Bybelstudie-groep kom gesels oor Vergifnis. Ons het ons Harte ondersoek, en ons seerkry by die voete van Jesus Kom neersit.

Spreek Vry, en wees Vry.

Goedheid en Guns
Ds Zelda Massyn

Photos from UberKerk's post 06/04/2026

Kom wees deel van die Mooiste reis. God se hart vir jou is om in vryheid te kan leef๐Ÿ’•๐Ÿ’•
Bespreek jou plek hier๐Ÿ’•
Hartbeespoort ๐Ÿ’•
https://form.jotform.com/250733493750055

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


Fatima Bhayat 165
Rustenburg
0299