At Braai Rustenburg

At Braai Rustenburg

Share

πŸ”₯HOUT IS GOUD!πŸͺ΅ WE SELL WOODπŸ”₯
Visit us at @Braai Drive Thru, just past the Rust Gold circle on the R24 in Rustenburg.

Kom besoek ons by @Braai Drive Thru net na die Rust Gold sirkel op die R24 Rustenburg

03/12/2025

πŸŽ„ Kersfees 2025 SpecialπŸŽ„
10 sakkies ysterhout en Γ± pakkie fire lighters – net R250!

Moeg vir hout wat brand soos ’n nat koerant? Kry ysterhout – die hout wat langer brand as jou skoonma se stories en warmer is as ’n Karoo-somerdag!

πŸ’₯ 10 sakkies vir net R250 – dis so goedkoop, jy sal d**k ons het die prys in 1998 vasgevries.
πŸ’ͺ Brand stadig
πŸ”₯ Gee lekker hitte
🌲 Ruik soos ’n bos, nie soos jou buurman se braai nie
- Kom maak nou Γ± draai by op die R24 net na die Rust Gold sirkel.

06/09/2025

Ek kyk nie meer nie!

01/09/2025

Hello Lente!
Kom ons Braai!

25/08/2025

20c koop jou niks in die winkels nie…
maar by At Braai? 🀫

Kom ons sΓͺ maar net – jy gaan nog daaroor praat!

πŸ“ R24, Rustenburg | πŸ“ž 078 689 4242 | 🌐 www.atbraai.online

23/08/2025

Hoeveel werd is ’n R1 muntstuk?
In jou sak – klein.
By At Braai – groot, groter, GROOTSTE! 😎πŸ”₯
Hou ons blad dop vir iets nuuts, iets lekker, en iets wat BAIE wen.
πŸ“ R24, Rustenburg | πŸ“ž 078 689 4242 | 🌐 www.atbraai.online

How much is a R1 coin worth?
In your pocket – small.
At At Braai – big, bigger, BIGGEST! 😎πŸ”₯
Stay tuned for something new, something fun, and something that wins BIG!
πŸ“ R24, Rustenburg | πŸ“ž 078 689 4242 | 🌐 www.atbraai.online

21/08/2025

As jy d**k ’n R1 munt is net vir ’n winkel trollie… d**k weer! πŸ˜‰
By At Braai gaan hierdie klein munt groot dinge doen!
Hou ons blad dop – jy wil nie hierdie een mis nie!

If you think a R1 coin is only for a shopping trolley… think again! πŸ˜‰
At At Braai, this little coin is about to do BIG things!
Keep watching our page – you don’t want to miss this!

πŸ“ R24, Rustenburg | πŸ“ž 078 689 4242 | 🌐 www.atbraai.online

17/08/2025

πŸ’– Hierdie Vrouemaand vra ons net een ding:
Eet mamma nog haar sekelbos-steaks… en braai pappa nog lekker? πŸ€”
Ok dis 2 vrae...

Kom kry jou lekker droee braaihout hier: https://share.google/bqNG3vEJWQIY7yesL

πŸ“ R24, Rustenburg | πŸ“ž 078 689 4242 | 🌐 www.atbraai.online

17/08/2025

Ons πŸš£πŸ½β€β™€οΈ

16/08/2025

πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦ The Rugby Championship

South Africa vs Wallabies – Saterdag, 16 Aug 2025 om 17:10

Ons stel voor: Wallabie-cho … ag, ons bedoel lam chops op ysterhout! πŸ‘πŸ”₯
Want die braai moet lank na die victory warm bly! πŸ†

Kom laai gou jou droë Ysterhout op en laat daai kole gloei tot lank na die laaste oorwinningstoast. 🍻

πŸ“ R24, Rustenburg | πŸ“ž 078 689 4242 | 🌐 www.atbraai.online

15/08/2025

Eet mamma nog lekker aan haar sekebos-steaks?
Maak seker sy het altyd die beste hout vir die beste vleis.
Want mamma verdien niks minder as perfek gebraaide biefstuk op sekebos nie! 😍πŸ”₯

πŸ“ R24, Rustenburg | πŸ“ž 078 689 4242 | 🌐 www.atbraai.online

14/08/2025

Wat kan ’n R1 muntstuk vir JOU beteken?
Miskien meer as wat jy d**k…
Hou ons blad dop – hier kom GROOT dinge, GROOT pryse en BAIE wenners!

What can a R1 coin do for YOU?
Maybe more than you think…
Keep watching our page – BIG things, BIG prizes, and LOTS of winners are coming!

πŸ“ R24, Rustenburg | πŸ“ž 078 689 4242 | 🌐 www.atbraai.online

09/08/2025

Gelukkige Vrouedag, Dames!

Vandag vier ons die ware Queens van die braai β€” diΓ© wat weet hoe om ’n vuur warm te hou, ’n bord vol te maak, en ’n geselsie aan die gang te hou. πŸ”₯πŸ₯©

By sΓͺ ons: Mag jou kole altyd gloei, jou vleis perfek wees, en jou glas nooit leeg nie. πŸ₯‚

Gelukkige Vrouedag aan al ons wonderlike dames in Rustenburg en verder!

πŸ“ R24, Rustenburg
πŸ“ž +27 78 689 4242

Want your business to be the top-listed Shop in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


R24
Rustenburg
0299