Mazel Bonsmaras

Mazel Bonsmaras

Share

Mazel Bonsmaras is geleë in Leeuwpoort, Rustenburg.

Bonsmara stoetteler vanaf Julie 1996 geregistreer onder die naam Mazél Bonsmaras - die naam is ‘n samestelling van Gerhard Strydom se twee dogters - Madine en Zanél.

29/09/2026

Baie dankie TAU dat julle weereens ‘n trotse borg is van die Mazél en Magaliesberg Bonsmara Groep Veiling! Sien julle Vrydag! 🐂🐂🐂

28/09/2026

Lot 21: GJS 23-053

A sturdy, dark red, medium framed bull with good balance.

Super values of 102(weaner calf), 98(maintenance),
95(growth) and 103(carcass).
Length/height 1.23.

Tests normal for Myostatin.

26/09/2026

Lot 26: GJS 23-006

Rambo well deserves his name! He is a very dark red muscular bull with particularly strong super values over the board-
99(calving ease),
101(weaner),
108(fertility),
102(maintenance),
105(cow value),
106(growth) and
117(carcass).
Birth mass 35kg.

His sire is WBB 19-003 (Benjamin Bosch). We purchased his dam, LFR 19-081 as a 3-in-1 parcel at the Vlakte auction in 2022. He should perform well on medium+ framed cows.

26/09/2026

Lot 24: AG 21-543

A dark red really thick set bull with tremendous capacity that we used in the herd. Very suited for heifers (birth weight 28kg and super calfing value 129).

Beautiful secondary muscular traits- hump, eye banks and muzzle. Tests Myostatin normal. We retain 1 semen share.

25/09/2026

Lot 19: GJS 23-027

‘n Baie harde, wakker en lekker dik bul met bo- gemiddelde superwaardes deur die bank.
Speenkalf 99, vrugbaarheid 98, groei 109 en karkas 108.

Sterk Theres (Dr Kotie Pienaar) genetika. Beveel hom aan op medium+ raam koeie om sterk, swaar speenkalwers met goeie naspeen groei te teel.

25/09/2026

Lot 18: HOT 23-019

‘n Besondere bul met sterk Badeveen genetika wat jy moet merk!

Hy is lank, diep en lekker dik met besondere teelwaardes feitelik deur die bank-
111(speenkalf), 109(vrugbaarheid), 113(koeiwaarde), 99(groei) en 117(karkas). Hoogte/ lengte verhouding 1.24.

Sy ma, HOT 15-049 speen 8 kalwers teen ‘n gemiddelde speenindeks van 104 en het ‘n TKP van 382. Is in die kudde op verse gebruik en toets Miostatien normaal.

25/09/2026

Lot 15: GJS 23-074

Hierdie wakker en harde donkerrooi seun van LFR 19-087 vang dadelik die oog!

Hy het goeie balans, bespiering, ‘n mooi gang en ‘n gladde blink haarkleed.

Super teelwaardes van 116(speenkalf), 107(koeiwaarde), 103(groei) en 116(karkas). Hoogte/lengte verhouding 1.23. Hy sal oral gedy!

23/09/2026

Lot 12: GJS 23-047

An early maturing medium framed bull with an exceptionally smooth and shiny coat.

He is a well balanced son of LFR 19-087 who did very well for us (4 sons on this auction).

Strong super values of 99(calfing ease), 112(weaner calf), 104(maintenance), 105(cow value) , 97(growth) and 112(carcass).
H/L ratio 1.23.

Suited for use on heifers. Tests myostatin normal. A bull that we believe will do well on medium+ framed cows.

23/09/2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou:

Die BKB Groep se jongste finansiële resultate is op 9 September bekendgemaak. Volgens Jannie van Niekerk is die kontantvloei wat hulle kon genereer beslis die hoogtepunt. Kom luister gerus hoe dié groep hul sterkste finansiële prestasie nóg bereik het.

‘n Boer van Hartbeesfontein in Noordwes, Bertus Joubert, is die wenner van die 2026 TLU SA Jongboer van die Jaar-kompetisie. Hy het na tien jaar in Australië besluit om eerder in Suid-Afrika te kom boer. Ons gesels met hom oor sy boerdery.

Ons hoor ook wat die Mazél en Magaliesberg Bonsmara-groep vir hul veiling van 2 Oktober in Rustenburg beplan. Gerhard Strydom vertel ons meer.

Klik op die skakel in die kommentaarafdeling om na die uitsending te luister! 👇

TLU SA Mazel Bonsmaras BKB

Want your business to be the top-listed Food & Beverage Service in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Leeuwpoort
Rustenburg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mazel Bonsmaras posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Rustenburg.