Jakkalsdans
Welkom by Jakkalsdans. n Restaurant vir jonk en oud. Bring die gesin en beleef lekker kos en musiek.
31/10/2024
DONDERDAG SPECIAL ‼️
Crispy Eisbein , Cheesy Schnitzel waarop jy nie wil uitmis nie 🗣️
MAAK Ń DRAAI 🍻
30/10/2024
WOENSDAG SPECIAL ‼️
SUSHI 🍣 • PIZZA 🍕- Maak ń draai vandag en kom geniet die beste Sushi in die dorp en beslis die lekkerste Pizza 🗣️
29/10/2024
PASTA LIEFHEBBERS 🍝
Maak ń draai en kom geniet heerlike pasta met AFSLAG ‼️
26/10/2024
🏉 LIVE RUGBY 🏉
Kom ondersteun jou span vandag hier by Jakkalsdans en bederf jouself met heerlike kos en koue drankies 🍻‼️
24/10/2024
DONDERDAG SPECIAL ‼️
Heerlike Eisbein en Chicken Schnitzel met AFSLAG 🗣️‼️ MAAK Ń DRAAI 🍻
23/10/2024
🏉 RUGBY WEEKEND 🏉
Kom ondersteun jou span hier by Jakkalsdans en kom geniet ń lekker kuier met heerlike kos en koue drankies 🍻
23/10/2024
🍣 SUSHI 🍣 • 🍕 PIZZA 🍕
Maak ń draai vandag om nie uit te mis op hierdie lekker special nie 🗣️‼️
19/10/2024
MEAT LOVERS 🥩‼️
Maak ń draai vandag en bederf jouself met heerlike kos en koue drankies 🍻
COOKED TO PERFECTION 🗣️
18/10/2024
DIS VRYDAG ‼️
Ń lekker Burger special op ń lekker Vrydag 🍔
MAAK Ń DRAAI 🍻
17/10/2024
DONDERDAG SPECIAL ‼️
🍻 HAPPY HOUR 🍻
CRISPY EISBEIN • CHICKEN SCHNITZEL
Beslik die lekkerste kos waarop jy nie wil uitmis nie 🗣️
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Shop 22. Waterfall Mall Value Mart, Augrabies Avenue
Rustenburg
0299