Lekkerbek Rustenburg 2
Making platters / small snacks ext for parties you name it Platters all occasions from party's up to weddings and smaller snacks
03/07/2026
Rustenburg .... Platters - enige dag enige grootte, ek gee die lys, jy noem jou keuse, getal & ek kwoteer. Of noem jou budget en ons pas aan met jou hoeveelheid mense wat jy eetgoed voorsien en ons stel voor vir genoeg ...
Die was vandag se keuse.
Whatsapp my gerus op 0834750350
27/06/2026
Vir Platters enige funksie of sommer net wa.me/+27834750350 vir die lys van keuses - basiese bedrag of volgens jou budget. Jou grootte nie myne nie
27/06/2026
Dis amper Julie ... Is jy van Rustenburg of het een hier wat sou wil saam eet? Kom join ons gerus. Dis nie nodig vir elke dag nie kan selfs per dag @ slegs R60 eet. Meer inligting vir jou op whatsapp.
wa.me/+27834750350
https://chat.whatsapp.com/JlBz9WyGb1D7mSywP0sWEZ
01/05/2026
Bietjie iets nuuts en iets van long long time ago maar is weer terug ... Ons peanutbutter fudge (blokkie so oneveer 12g) .... Mmmm en ja Pizza pies dis nuut maar was groot sukses vandag.
Whatapp my gerus op 0834750350 en kom join selfs ons lekkerbek groep.
11/04/2026
Rustenburg ... Loer hier - join die whatsappgroep of whatsapp my net persoonlik en ons gesels. Ons maak die 'n groot sukses. Meer inligting? Whatsapp my sommer nou wa.me/+27834750350
Join die whatsapp groep
https://chat.whatsapp.com/JlBz9WyGb1D7mSywP0sWEZ?mode=gi_t
28/03/2026
Bietjie platters laat nag vir vandag se lewensviering. Meer besonderhede whatsapp my gerus vir enige geleentheid as ek kan help.
Wa.me/+27834750350 (Rustenburg) maar welkom enige plek kom haal net.
03/03/2026
Rustenburg - vir enige funksie wat jy wil hou soos die spesiale Lewensviering - waarvan ek meeste hou want dis wanneer jy dit nodig het .... Kontak my gerus vir n kwotasie. Laat oor aan my en ons beplan reg en gee slegs die beste prys en ook sommer meer want maak kleiner waar ons kan maar steeds n ordentlike happie. Al is jy nie van Rustenburg nie - kom haal dit net en ons maak.
Wa.me/+27834750350 vir meer besonderhede.
28/02/2026
Was weer vandag lekker met platters, self vrugte stokkies... Vir more is daar 3 x chocolate cakes met caramel topping. Meer inligting whatsapp my gerus wa.me/+27834750350 vir die idees en dan ons pryse. Vanaf slegs ongeveer R360 soet of sout R450. Maar gee sommer jou budget en ons stel voor.
07/02/2026
Lekkerste Chocolate Koek ever....
Wa.me/+27834750350 vir joune
Aflewering beskikbaar in Rustenburg
25/01/2026
Altyd altyd besig met nuwe idees .... N slaai wat super lank hou in die yskas.... My kool was nou al 2 maande daar en steeds perfek selfs na die krag tonne keer af was. En die komkommer is soos n huge gherkin net nog lekkerder.
Wa.me/+27834750350 vir meer inligting - ek is van Rustenburg - gratis aflewering
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the public figure
Telephone
Website
Address
Rustenburg
0299
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Lekkerbek Rustenburg 2 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.