NG Moedergemeente Rustenburg
Leraar: Ds HP Kotze
Oggenddiens: 9:00 (Afrikaans)
Joël 2:28-29 Ons visie om `n Joël 2:28-29 gemeente te wees. GPS Koordinate: S 25˚40’19.9” E27˚14’42.9”
"Wanneer dit alles gebeur het,
sal Ek my Gees laat kom op al die mense,
julle seuns en julle dogters sal as profete optree,
julle oumense sal drome droom,
julle jong mans sal visioene sien. In daardie tyd sal Ek my Gees laat kom
selfs op dié wat nie in aansien is nie.
12/06/2026
10/04/2026
Ons verwelkom Sondag 12 April om 09:00 vir Ds. Meiring de Wet by ons. Hoop om julle almal daar te sien!
02/04/2026
Moenie die Paasnaweek by NG RTB Moedergemeente misloop nie.
27/03/2026
Ons sien uit daarna om julle Sondag 29 Maart om 09:00 hier by ons te verwelkom!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the place of worship
Website
Address
Fatima Bhayat 165
Rustenburg
0299
Opening Hours
| Monday | 07:30 - 14:00 |
| Tuesday | 07:30 - 14:00 |
| Wednesday | 07:30 - 14:00 |
| Thursday | 07:30 - 14:00 |
| Friday | 07:30 - 14:00 |