Equiteam
By Equiteam glo ons in moontlikehede en potensiaal. In die geselskap van perde ondersoek ons die struikelblokke in tienerwees en die antwoorde daarop
08/12/2014
Donderdag, 11 Desember, doen ons 'n kort stap roete in die kloof met baie swem en glyklippe daarna. Ons begin 7 uur en sal teen 4 uur heeltemal kapoet wees. R50 per kind, wat boerewors rol insluit. Sonhoed, swemgoed en ou shorts vir die gly met stap skoene. Laat weet my wie kom saam! Carlette 0828553298
24/09/2014
24/09/2014
'n Wonderlik geseende dag saam met stunning girls!
23/09/2014
Onthou ons Girl Power werkswinkel op die 24st September. Ons gaan in die geselskap van perde, die antwoorde op 'n paar moeilike tiener vrae soek. Die perde se onvoorwaardelike liefde en eerlikheid, gee duidelike terugvoer. Moet dit nie misloop nie!
29/08/2014
Healing Through Equi-Therapy Horse Dynamics is an equi-therapy centre in Pretoria East which offers therapeutic riding to children. Lead by Mrs. Madeleen van Niekerk, the centre caters for children from eighteen months right u...
29/08/2014
Healing hooves | Get It Online Joburg West She uses the most elegant animals, horses, to whisper words of wisdom to married couples and distressed individuals. Meet the owner of Muldersdrift’s Equit
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Rustenburg
0300