NG PROTEAPARK

NG PROTEAPARK

Share

Ons groei in die volheid van Jesus terwyl ons Hom deel met almal.

Photos from NG PROTEAPARK's post 21/09/2026

Ons Tieners het n vreeslike lekker aand gehad gisteraand met die aandkerk afsluiting waar hulle 'n klomp speletjies gespeel het in groepe, "Ruan says", kahoot! en vele meer! πŸ’«πŸ†πŸ‘ΎπŸ₯‡
Nou is tyd vir lekker skool vakansie! Sien julle almal weer na die vakansie! πŸ™πŸΌπŸ€©

15/09/2026

🌱 Kweek meer kos met minder water! πŸ’§πŸ₯•

Is jy gereed om jou tuin slimmer, sterker en meer waterwys te maak? πŸŒΏβ˜€οΈ Kom leer praktiese wenke en nuwe tegnieke by ons El NiΓ±o Tuinbou Kursus!

πŸ“… Donderdag, 8 Oktober 2026
⏰ 10:00 – 13:00

πŸ’° R280 per persoon
πŸ‘₯ R250 per persoon wanneer jy ’n vriend saambring!
β˜• Kursusnotas & koffie ingesluit.

πŸ“² Bespreek jou plek:
WhatsApp jou naam, aantal besprekings en Rustenburg na 066 326 6321.

Photos from NG PROTEAPARK's post 14/09/2026

πŸ•οΈ ’n Naweek vol kamp, kuier en saamwees! 🀎

Ons gemeentekamp by Smal Game Lodge was een vir die boeke! β›ΊοΈβœ¨ Van lekker boeresport en swem tot braai, kuier en sommer net tyd saam spandeer. Ons het elke oggend en aand saam rondom God se Woord gekom en die Here se teenwoordigheid geniet. πŸ™πŸΌ

’n Groot dankie aan almal wat saamgekom het en hierdie naweek so spesiaal gemaak het! ❀️ Ons is dankbaar vir die lekker lag, goeie geselskap, nuwe herinneringe en die gemeenskap wat ons as gemeente kon beleef.

Tot volgende keer! πŸ”₯πŸ•οΈ

13/09/2026

Sync jou Seisoen - Ds EJ Leach - Oggenddiens 13 September 2026 | Deel met iemand vandag ons aanlyn diens.

09/09/2026

2 Timotheus 1

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


H/V Witstinkhout & Bergboslaan, Proteapark
Rustenburg
0305

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
14:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 13:00
14:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 13:00
14:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 13:00
14:00 - 15:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 10:00