AGS Rustenburg- OASE van HOOP

AGS Rustenburg- OASE van HOOP

Share

AGS Rustenburg Omgee-/ Selgroepe
Dit is die Hart van ons Gemeente en die plek waar elkeen die ware Liefde en Omgee van Christus kan ervaar.

Dit is ook hier waar ons kan groei in ons Bediening asook in die Gawes van die Heilige Gees. Jy voel waarlik deel van die gemeente wanneer jy ingeskakel het by ‘n Omgee-groep. Besoek gerus een van ons Omgee-groepe.

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


Corner Of Ridder And Joubert Street
Rustenburg
0299