EG Kerk Rustenburg
Evangelies Gereformeerde Kerk van Suid Afrika
17/09/2026
https://forms.gle/Ekg6S3yHGZ5oeHvA6
Gebruik hierdie skakel om in te skryf...
13/09/2026
Maak gerus gebruik van die skanderingskode-opsie of voltooi vorms aanlyn:
https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSeaCzxk-efYtQCYnsDAPVMcNfPvoVFfexTrWoeR9-7koQhvpg/viewform?usp=sharing&ouid=105086508780885378756
13/09/2026
Geliefde vriende
Onthou net om slegs u gemeentenaam te gebruik met registrasie byvoorbeeld: Boksburg of Roodepoort-Betesda ens. Dis nie nodig om EG Kerk of EGK vooraf te plaas nie. Neem ook kennis dat die applikasie tans nog nie op Google Playstore is nie, gebruik slegs https://egklank.co.za/ in die "internet address bar" en nie in Google Search nie.
Vir die gewone gebruiker wat nie deel is van die registrasieproses deur die "admins" nie, word dieselfde skakel https://egklank.co.za/ gebruik.
Skakel ons gerus om raad en bystand:
Ds. Francois du Toit (084 816 1361)
Ds. Loedolff van der Merwe (079 866 2455)
Bertus Stieger (076 251 8004)
25/08/2026
4 DAE VAN PRET, HANDWERK EN DIE BESTE LEER UIT DIE WOORD
25/07/2026
Kerkdiens 9h, Kinderbediening 10h 🎈
17 Berberis laan, Geelhoutpark
19/07/2026
Wat is lekkerder as om saam met goeie vriende te kuier? Om sop en brood te eet terwyl jy saam met hulle kuier.
Die Kweekskool hou weer sop- en broodaand. Dit is altyd vir ons 'n groot voorreg om gaste hier op kampus te ontvang.
Bespreek asseblief plek ter wille van beplanning. Daar is ook oornagfasiliteite beskikbaar vir diegene wat nie in die donker huis toe wil ry nie.
Ons sien uit daarna om almal te sien.
Besprekings kan by die onderstaande skakel gemaak word:
https://forms.gle/xVjpaj9mycBxxmF5A
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the place of worship
Website
Address
Berberis Street
Rustenburg
0309
Opening Hours
| 09:00 - 10:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Rustenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.