Larette Roesch Wellness Clinic
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Larette Roesch Wellness Clinic, Chiropractor, Rustenburg.
13/11/2013
Goeie dag. Ek is nou Area Agent hier in Rustenburg vir die Photizo. Kortliks herstel hy weefsel, maak siek selle gesond, Aktiveer jou imuunstelsel en Endorfien hormoon wat help vir pyn. Help ook baie goed vir Sinus. Kontak my gerus vir meer inligting by 0835647036
02/11/2013
The light fantastic Sublime, no? When the sun, orange, red, red, erupts? When the sky is made marmalade? There is nothing like the awe, the exuberance, the utter thrillingness brought about by the wonder of this wonde...
31/10/2013
Photizo with Charlotte Agnew at Badminton Horse Trials 2013 Charlotte Agnew, Professional Event Rider talking about the benefits of using Photizo Light Therapy treatment for competition horses
24/10/2013
Fish Oil Shows Benefits in RA High-dose fish oil added to a treat to target regimen of conventional disease-modifying treatment in early rheumatoid arthritis (RA) was associated with improved outcomes, a randomized study found.
Baie welkom aan alle nuwe lede, hoop julle geniet die blad en julle is welkom om raad en vrae te vrae. Sal probeer om almal te akkomodeer. Geniet die dag. Groete L # # #
Goeie dag almal!!! Omthou hierdie tyd van die jaar vir al omdat dit nog nie regtig gereen het nie sukkel almal maar met sinusse, verkoues en allerande kwale. Omthou van die Photizo mini wat help om die meukuse in die neus oop te maak en so ontslae te raak van al daai aaklige sinus druppe en toe borse. Kontak my gerus vir meer inligting en bly gesond!!! Groete L # # #
03/09/2013
Die nuwe Photizo mini!!! Behandeling van Wonde,Sinus,herstel weefsel,aktiveer indorfin hormoon wat help vir pyn. Enige kondusie waar aan jy kan d**k werk hy voor. Tot selfs vir klein kindertjies se mangels. Kontak my gerus vir meer inligting en ek help graag waar ek kan. Groete L Ns Iets vir elke huishouding!!!!!
Wanneer jy soms sukkel met laerugpyn kan dalk heel moontlik in die meeste gevalle wees a.g.v Sciatic senuwee in die rug wat vasknyp. Diep masseering help om dit los te kry en veral hitte help ook baie goed daarvoor. Die mini Photizo help om pyn te verlig en weefsel te herstel. Maar omthou om altyd jou plaaslike Geneesheer te gaan sien om seker te maak dat daar nie iets anders fout is nie. Groete L # # #
Goeie More Almal!! hoop julle het 'n lekker naweek gehad en nie te koud gekry nie. Wil net laat weet dat ek die Photizo mini sal bestel en na julle courier as julle belangstel om een te koop. Dit is veral goed om een in enige huis te he veral met die ou lastige sinus wat so pla die tyd van die jaar. Vir enige navrae kan julle vir my hier 'n boodskap stuur. Groete Larette # # #
Geniet julle naweek,bly warm en gesond! Xx
20/08/2013
Sinus is 'n groot probleem veral in die winter maande en wanneer 'n persoon dit nie behandel nie kan dit omsit in longontsteking omdat die mucus dan na jou long toe gaan. Mucus word veroorsaak a.g.v vuil lug wat ons inasem en ook te veel siuwel produkte en baie stysel wat dan op sy b***t omsit in suur in ons liggaam. Photizo lig terapie help om die mucuse in jou sinusholtes los te maak en so dan te dreineer en sodoende keer dat dit na jou longe versprei word. Help om vinniger op te los en so haal jy dan beter asem ook en het minder hoofpyn.
20/08/2013
Athritis in knieg
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Culinary Team
Attire
Contact the practice
Website
Address
Rustenburg
0299