Kleinhoewe Kleuterskool
Waar ons blokkie vir blokkie aan die toekoms bou! 'n Liefdevolle tuiste waar kleuters veilig kan voel sonder mamma aan hulle sy.
Ons gebruik spel as instrument om nuuskierige kleuters te leer en hul natuurlike drang om te eksperimenteer te stimuleer.
10/08/2026
π¦π Ons Vervoer-avontuur
gaan voort! πβοΈπ’
Ons is opgewonde om nog 'n week saam met ons maatjies die wonderlike wΓͺreld van vervoer te verken!
Hierdie week fokus ons op hoe verskillende vervoermiddels ons help om veilig en vinnig van een plek na 'n ander te beweeg. Ons gaan ontdek wanneer ons land-, water- en lugvervoer gebruik en waarom elkeen 'n belangrike rol in ons daaglikse lewe speel.
Gedurende die week gaan ons:
π Verskillende voertuie herken en benoem.
π¦ Meer leer oor verkeersligte,
verkeerstekens en padveiligheid.
π¨ Kreatiewe kuns- en bouaktiwiteite geniet.
π£οΈ Ons taalvaardighede uitbrei deur stories,
liedjies en geselsies oor vervoer.
π€ Saamwerk, probleme oplos en ons
verbeelding gebruik deur prettige spel.
By Kleinhoewe Kleuterskool bou ons elke dag aan kennis, selfvertroue en nuuskierigheid β want elke leerervaring neem ons kinders 'n tree nader aan 'n blink toekoms.
π Kom reis hierdie week saam met ons, waar elke dag nuwe ontdekkings en groot pret inhou! π§‘
10/08/2026
Ons waarde van die week!
Ons maatjies se nuuskierigheid word daagliks geprikkel.
09/08/2026
09/08/2026
ππ§‘ By Kleinhoewe Kleuterskool glo ons dat elke dag 'n nuwe geleentheid is om te leer, te ontdek en te groei. π§‘π
Van borrels blaas en kreatiewe kuns tot spel wat selfvertroue bou β elke aktiwiteit dra by tot 'n gelukkige, gesonde en selfstandige kleuter.
By ons is elke kind uniek, elke glimlag kosbaar en elke oomblik 'n bousteen vir 'n blink toekoms.
β¨ Waar ons blokkie vir blokkie saam aan u kind se toekoms bou.
π Ouderdomme: 3 maande tot Graad RR
π Naskool: Graad R tot Graad 7
π Besoek ons webwerf:
www.kleinhoewekleuterskool.co.za
π Kontak ons vandag om meer te hoor of 'n besoek te reΓ«l. Ons sien uit daarna om u en u kleinding by die Kleinhoewe-familie te verwelkom! ππ§‘
08/08/2026
ππ§‘ By Kleinhoewe Kleuterskool glo ons dat elke laggie 'n kosbare herinnering bou. π§‘π
Kinders leer die beste wanneer hulle veilig voel, geliefd is en elke dag met vreugde kan ontdek, speel en groei. Daarom skep ons 'n omgewing waar elke kind kan blom, selfvertroue ontwikkel en met 'n glimlag skool toe kom.
Lag saam. Leer saam. Groei saam. π±
Kom ervaar die Kleinhoewe-verskil, waar ons blokkie vir blokkie saam aan u kind se toekoms bou.
π www.kleinhoewekleuterskool.co.za
π§ [email protected]
ππ§‘
07/08/2026
Wat 'n besige, maar ongelooflik geseΓ«nde week by Kleinhoewe Kleuterskool! ππ§‘
Ons harte loop oor van dankbaarheid vir alles wat hierdie week gebring het.
β¨ Besoek van die MOS-span
β¨ Waardevolle opleiding vir ons juffies
β¨ Pret met grootmotoriese aktiwiteite,
terwyl ons, ons tema: Vervoer uit leef die
week
β¨ 'n Inspirerende besoek aan KragDag
β¨ 'n Spesiale besoek van ons Kliniek Sisters
Elke geleentheid het ons span toegerus, geΓ―nspireer en herinner waarom ons met soveel passie in ons kinders belΓͺ.
Baie dankie aan elkeen wat deel was van hierdie besondere week. Ons sien uit na alles wat nog voorlΓͺ!
π Kleinhoewe Kleuterskool
Waar ons blokkie vir blokkie aan die toekoms bou.
06/08/2026
Wat 'n kragtige dag by Kragdag! β‘
Vandag het ons die voorreg gehad om saam met die MOS-span ongelooflike mense te ontmoet, nuwe verhoudings te bou en ons passie vir Christelike onderwys te deel.
KragDag gaan oor soveel meer as net 'n geleentheid β dit gaan oor mense, gemeenskap en die krag om 'n verskil te maak.
Saam met MOS bou ons nie net aan vandag nie β ons bou met krag aan mΓ΄re. ππ§‘
Gaan jy KragDag bywoon?
Kom maak βn draai by die MOS-stalletjie in die Opvoedkunde-tent en dalk is jy die gelukkige wenner van βn volle jaar se skoolgeld vir 2027 by enige MOS-skool.
Terwyl jy daar is, ontmoet die span en geniet alles wat KragDag bied. En onthou, kinders onder 18 kry gratis toegang.
π Stalletjie 243 | Opvoedkunde-tent
π
6β8 Augustus
Bepalings en voorwaardes geld.
06/08/2026
π Bou vandag aan u kind se toekoms by Kleinhoewe Kleuterskool! π
By Kleinhoewe Kleuterskool skep ons 'n veilige, liefdevolle en stimulerende omgewing waar elke kind kan groei, leer en floreer.
β¨ Waarom Kleinhoewe?
π§‘ Liefdevolle en gekwalifiseerde personeel
π Kleiner klasse met individuele aandag
π§‘ Holistiese ontwikkeling
π Veilige en gelukkige leeromgewing
π§‘ Vanaf 3 maande tot Graad RR, asook Naskool tot Graad 7
π’ Inskrywings vir 2027 is reeds OOP! Moenie wag tot die laaste oomblik nie β plekke is beperk.
π www.kleinhoewekleuterskool.co.za
04/08/2026
Elke storie het 'n begin... en hierdie een is die moeite werd om te hoor. ππ§‘
Kyk gerus na MOS se verhaal en hoe alles begin het.
My eie MOS-reis het op 1 Januarie 2025 begin, en dit was een van die beste besluite wat ek nog geneem het. Ek sal dit vir niks in die wΓͺreld verruil nie. Met tyd het MOS se kultuur ook my kultuur geword β 'n kultuur van groei, omgee, doelgerigtheid en om elke dag 'n verskil te maak.
Die MOS-verhaal en 'n Nuwe Hoofstuk in die Karoo Roedolf van der Westhuizen en die voorsitter van Die MOS Inisiatief...
04/08/2026
β€οΈ Wanneer jou kind net vir jΓ³ΓΊ wil hΓͺ... β€οΈ
Daar is dae wat jou kind net jou drukkie, jou stem en jou teenwoordigheid nodig het.
Moenie skuldig voel daaroor nie. Jy is hulle veilige plek. Jy is die persoon by wie hulle troos, liefde en sekuriteit vind.
Geniet daardie oomblikke, selfs wanneer dit soms moeilik voel. Die dae is lank, maar die jare vlieg verby.
Een dag sal daardie klein handjie nie meer na joune gryp nie. Daarom... hou hulle nog 'n bietjie langer vas, gee nog 'n drukkie en sΓͺ nog een keer: "Mamma of Pappa is hier."
Want vir jou is dit dalk net 'n paar minute... Vir jou kind is dit die hele wΓͺreld. ππ§‘
πΏ By Kleinhoewe Kleuterskool verstaan ons hoe belangrik daardie veilige band tussen ouer en kind is. Daarom skep ons elke dag 'n liefdevolle, veilige omgewing waar elke kind kan groei, speel en floreer.
π’ Tag 'n mamma of pappa wat dit vandag moet hoor. Deel gerus hierdie plasing sodat ons saam ouers kan herinner hoe kosbaar hulle teenwoordigheid in 'n kind se lewe is.
Kleinhoewe Kleuterskool β Waar ons blokkie vir blokkie saam aan u kind se toekoms bou. ππ§‘
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Telephone
Address
25 Soetdoringlaan, Protea Park
Rustenburg
0300
Opening Hours
| Monday | 06:00 - 17:30 |
| Tuesday | 06:00 - 17:30 |
| Wednesday | 06:00 - 17:30 |
| Thursday | 06:00 - 17:30 |
| Friday | 06:00 - 17:30 |