Yamonate Toere

Yamonate Toere

Share

Yamonate Toere offer landswye en internasionale toere vir hoofsaaklik Afrikaans sprekende, Christeli

04/06/2024

Ons gaan blomme kyk: Datum 17 tot 25 Augustus en weer 31 Aug tot 8 September. Ingesluit 2 etes per dag, vervoer en verblyf asook toegang by die Weskus park. Prys R 10 995 kontak my vir meer inligting. Sel 0828511793 Marietjie

22/03/2024

Ons gaan Kruger Wildtuin toe! 20 tot 24 Mei. Wie wil saamgaan. Ingesluit in prys van R5500, vervoer met ons Iveco bussie, 2 etes per dag, ontbyt en aandete, toegang in die wildtuin en verblyf in die pragtige Jackalberry Ridge in Marloth Park. Laat my weet as jy belangstel. Groete Marietjie sel: 0828511793

Photos from Yamonate Toere's post 07/07/2023

Aangesien ons nog lekker koud kry gedurende 2023 se winter, is daar altyd iets om na uit te sien na die yskoue dae, die LENTE en BLOMME tyd in NAMAKWALAND...

Bel vir Marietjie en bespreek jou Namakwaland toer nou.

Datum: 19-27 Augustus 2023 of 2-10 September 2023

Koste: R10 995 per persoon

Wat sluit dit in: Busvervoer, 2 etes per dag en akkommodasie.

Moenie uitmis op hierdie sprokieswêreld wat reg onder ons neuse in ons eie land ontvou gedurende Augustus en September maand nie.

Photos from Yamonate Toere's post 07/07/2023

Goeie dag.

Is jy lus om Kruger Wildtuin toe te gaan aan die einde van die maand?

Skakel vir Marietjie op 082 8511 793 en bespreek jou plek.

Datum: 31 Julie tot 4 Augustus 2023

Prys: R5975 per persoon

Wat sluit dit in: Bus vervoer, 2 etes per dag, akkommodasie en ingang by die Wildtuin.

Moenie uitmis op hierdie toer nie.

20/06/2023
20/06/2023

Hallo Almal ons kuier in Namibie! Ons soek 'n nuwe pad om ons volgende toer Namibie bietjie op te kikker!!

29/05/2023

Hallo Julle, hoop dit gaan goed! Ons is besig om ons besprekings te finaliseer vir die Blomme, laat my weet wie wil saamgaan.

1ste Blomme toer 19 tot 27 Aug en

2de Blommetoer 2 tot 10 September.

Prys R10995, twee etes, vervoer en verblyf ingesluit.

Die eerste toer bly ons in Piekenierskloof in die berge en die tweede toer bly ons by die see in Club Mykonos.

Mooi bly en groete 🌸🪻

19/01/2023

Hallo Almal, ons het besluit omdat dit 'n nuwe jaar is en ons so moeg is na die Kersseisoen, gaan ons gou 'n biqi rus by Monateng wildsplaas, naby Pretoria.

Ons het 'n baie spesiale prys vir die week, ons gaan net 'n biqi rus en kuier en rondloop, speletjies speel en eet, wie wil saamgaan? Dis verblyf, en etes en vervoer vir 4 nagte vanaf die 20ste tot 24 Februarie, teen die baie spesiale prys van R3950, per persoon.

Kom saam julle gaan dit baie geniet! Laat my asb vandag weet as julle wil gaan, plek is beperk! Mooi dag, vriendelike groete Marietjie 🥰

Want your business to be the top-listed Travel Agency in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


36 Boshoff Street
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00