Die Rots
Ons is geroep om Sy kerk te bou, te werk en te dien in God se Koninkryk.
Haggai 2:4 "Wees sterk en werk want Ek is met julle'"
Matt 26:18 " Op hierdie ROTS DAL ek my kerk bou." Dienste:
Eredienste; Jeugaksies; Aanbiddings aksie; Aanbiddings kampe;
Voorkomingsdienste: Ondersteuning vir substansafhanklikheid(verslawing)
Ouerleiding;
Mediasie;
Emosionele Ondersteuning en advies;
Berading: Huweliksberading, Kinderterapie, Bindingsterapie:
Materiële ondersteuning:
Groepwerk en Gemeenskapswerk
Projekte: Bewusmakingsprojekte, Werkskeppingsprojekte
Toesigdienste:
Opleiding:
Kinderbeskerming,
Kinderversorging,
Huishulpopleiding.
22/08/2026
Uit respek vir ons ouer en jonger lede is daar geen diens more nie!
Ongelukkig is Sheehan ook baie siek en moet gesond word voor ons enigsins aangaan met diens.
bid asb vir al die kindertjies in ons gemeente om gesond te word en so ook vir van ons Pastore wat nou bietjie onder die weer is.
Baie liefde!
Die Rots.
09/08/2026
🌻 Wat 'n Geseënde Vroue-Oggend. 🌻
02/08/2026
Ons sien baie uit na volgende sondag se diens saam met Eunice.
18/07/2026
18/07/2026
twee besonderse geleenthede na mekaar... 🌊💦
06/07/2026
“Nou dan, skep moed, Serubbábel, spreek die Here, en skep moed, Josua, hoëpriester, seun van Jósadak, en skep moed, julle almal, volk van die land, spreek die Here, en werk! Want Ek is met julle, spreek die Here van die leërskare,”
HAGGAI 2:4 AFR53
https://bible.com/bible/5/hag.2.4.AFR53
25/06/2026
Ons volgende Kerke Connect is hierdie sondag aand, Waar Kerke saam bid en mekaar ondersteun. 🙌
31/03/2026
Hi Lenie, hier is jou Woord vir vandag:
Vers: Hebreërs 11:1
‘DIE geloof dan is 'n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, 'n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.’
- Sommige dinge kan ons seker van wees, selfs al kan ons dit nie sien nie.
- Geloof is nie 'n vae hoop nie, maar 'n vaste versekering in God se beloftes.
- Dit behels vertroue in wat God gesê het, selfs wanneer dit nie sigbaar is nie.
- Geloof gee ons krag en bemoediging tydens uitdagings.
GEBED: Vader, my hoop in U is gewis en seker. Help my om U te vertrou, selfs wanneer ek nie die pad vorentoe kan sien nie. Versterk my geloof en vul my met vertroue in U getrouheid. Amen.
Mag jou Dinsdag geseën word.
Vriendelike groete
Pastoor Andrew W Roebert
ALIVE TO GOD
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
1waterval Rand Laan
Rustenburg
0299
25/06/2026