AP Kerk Rustenburg

AP Kerk Rustenburg

Share

AP Kerk Rustenburg

17/05/2026

Ek het verlede week meer as 100 reaksies op my plasings gekry! Dankie almal vir jul ondersteuning! 🎉

17/05/2026

Kom leer saam met ons hoe jou geloof en die lewe, jou some op vreemde paaie vat, maar dat die Here, jou nooit verlaat nie

05/05/2026

Bevestiging van nuwe Kerkraadslede.
Dominee Nico Grobler,
Ouderling Ernst Lindstrom,
Diakens Deon Vosloo en Harry Labuschagne.
Baie geluk en sterkte met julle bediening van die gemeente.

26/03/2026

Haar stem is stil en haar plekkie leeg...

24/03/2026
18/03/2026

Ons gaan haar sagte stem en liefde mis...

Photos from AP Kerk Rustenburg's post 22/01/2026

Volledige kerkraad 18 Januarie 2026

10/12/2025

Kom deel saam in die gelofte vanaf sondagaand tot dinsdag 16 Desember

29/10/2025

✨Kersliedere by Kerslig✨

Dis weer tyd vir ons jaarlikse Kersliedere by Kerslig!
Kom vier die mooiste tyd van die jaar saam met ons — onder die sterre, tussen kersliggies en met die klanke van geliefde Kersliedere wat die ware betekenis van Kersfees laat leef. 🌟

Daar wag vir jou heerlike kos, mooi stalletjies, en ’n besonderse Kersverhaal-ervaring in Nasaret, Jerusalem en Betlehem.
Kom sing, kuier en deel saam met ons in die vreugde van Kersfees. 🎶

👨‍👩‍👧‍👦 ’n Aand vir jonk en oud — bring jou kampstoeltjie, die kinders, en kom ervaar die warmte en lig van Kersfees saam met ons.

📱 Vir enige navrae: WhatsApp Iené 071 608 1928

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


C/o Boven And Leydstreet
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 12:00
Sunday 08:30 - 09:30