Markdag
Markdag by NG Kerk Strand Noord vir die hele familie!
02/05/2018
Onthou volgende Vrydag is dit basaar by Strand-Noord! Kom kuier saam van 16:00 af. Ons veiling is 18:30 in die kuiertent. Ons gaan lekker kuier tot laat met musiek en kos!! Moet dit nie misloop nie!
10/04/2018
Oor 'n maand is dit Basaartyd by Strand-Noord! Vrydag 11 Mei 2018!
30/08/2017
Kom koop jou kaartjies vir ons "Kom-kyk-en-proe" Lenteaand die 1ste September!
10/03/2017
Nog 2 weke!!
08/09/2016
Lock-it Somerset West en nog twee baie talentvolle uitstallers kom ook mark toe. Maak seker julle bring genoeg kontant !
04/09/2016
Baie geluk aan Laura-Marie Boonzaaier jy wen 'n R200 geskenkbewys by 99 on Beach! Ons sal jou kontak met die besonderhede.Hoop ons sien jou by die Lentekarnaval - markdag!
01/09/2016
31/08/2016
Pikinini gaan kom uitstal met pragtige klere vir babas en peuters. Enige iets van swembroeke, skoene tot juwele vir die kleinlyfies sal te koop wees!
26/08/2016
WEN WEN WEN met Markdag en 99 On Beach!
Staan ‘n kans om ‘n R200 geskenkbewys* te wen by 99 On Beach.
- Tag 3 vriende wat jy weet die Lentekarnaval - markdag sal wil bywoon
- Like 99 on Beach
Sterkte en share, share, share! Kompetisie sluit 2 September 2016.
*geskenkbewys geldig vir 3 maande
26/08/2016
Ons is hard aan die werk !
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Brand Straat 70
Strand
7140