Hugo Creations
Hugo Creations is a locally owned business specialising in handmade wood products, toys, clothing, and more! WhatsApp us for requests and to place orders!
Whether decorating your home or finding the perfect gift, Hugo Creations offers something unique.
06/12/2024
Môre is ons laaste dag by die kersmark! Daar is nog tyd vir 'n laaste bietjie inkopies en lekker eet! 🎄✨️
01/12/2024
Nog een week oor vir kersfess inkopies! Perfekte geskenkboksies, lekker sepies, denim cover boekies en meer. Gaan loer en ondersteun local! ✨️🎄
28/11/2024
BAIE DANKIE aan elkeen wat ons ondersteun het tot nou. Dankie vir elke like, share en comment. Sonder elkeen van julle is ons klein besigheid niks. 😇
Hierdie naweek sal die laaste naweek wees wat Hugo Creations permanent by Root44 sal trade. Ons sal steeds pop ups doen by Root44, maar gaan meer tesiene wees by ander markte en feeste. Hou ons blad dop en volg ons om seker te maak jy weet waar om ons te kry! Bestellings kan ook geplaas word en per koerier gestuur word na jou bestemming. Dankie vir almal wat ons klein besigheid tot nou ondersteun het en help om ons drome te bewaarheid! 💓
21/11/2024
Ons eerste kersmark begin môre! Oulike geskenkboksies om van te kies en vele meer!!!!
15/11/2024
Vanaf môre, die 16de November, hou ons BLACK FRIDAY! Meeste van ons items word afgemerk en slegs terwyl voorraad hou. Pryse geldig slegs hierdie naweek en naweek van die 23/24ste November. 😁🪻
08/11/2024
Kant en klaar! Hierdie ook môre beskikbaar by ons Root44 mark. Ons is op ons gewone plek vanaf 9 tot 5. ❣️
02/11/2024
Ons is reg vir julle! Ons is vandag by Root44 en Rugby club. Kom kuier vir ons!
01/11/2024
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
9 Drommedaris
Strand
7140
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 17:00 |
| Sunday | 08:00 - 17:00 |