Appelliefie dagsorg

Appelliefie dagsorg

Share

Appelliefie dagsorg het onstaan uit Susan se hart vir die kleinspan. Ons vier al ons 13de bestaansjaar en is baie trots op ons nuwe naam "Appelliefie".

Die hoeksteen van ons fasiliteit is gebou op die fokus om elke asempie as 'n individu te sien en sodanig te hanteer. Met liefde en sorg laat ons toe dat elkeen 'n kans het om deur speel en lag te groei. Ons aanvaar nuwe maats van 6 weke af en het tans alles wat ons nodig het om hulle te by ons te laat uitblink tot op 4 jaar. Ons raak egter so lief vir die spannetje dat ons beoog om in die nabye toekoms hulle skoolgereed by die hekke uit te stuur.

Photos from Appelliefie dagsorg's post 24/09/2019

Appelliefie wys hul ondersteuning vir die bokke

13/06/2019

Appelliefie dagsorg, n plek van lag, leer,speel en baie liefde, maak weer reg om nuwe gesiggies te verwelkom! Kinders vanaf 6maande tot en met 4 jaar is welkom. Vanaf twee jaar oud leer ons van vorms, kleure en allerhande lekker dinge. Vir meer inligting skakel Susan by 0828739048

Photos from Appelliefie dagsorg's post 15/02/2019

Ons kleine liefieduifies

08/01/2019

Ons wil al die maatjies van appelliefie dagsorg welkom heet more hoop julle sien ook uit na hierdie nuwe jaar en nuwe uitdagings en aan almal wat na n nuwe skool toe gaan hoop julle gaan dit ook baie geniet

31/10/2018

San het ons bederf met apie maskers vir as ons die apiedans doen

Want your school to be the top-listed School/college in Three Rivers?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Three Rivers