NGK Suikerbos
NGK Suikerbos is geleë in Drie Riviere Oos.
01/10/2026
NG Gemeente Suikerbos Rolbaldag
Die putte was vol, die b***e het gerol, en daar was sommer baie pret, lag en goeie pryse!
’n Groot DANKIE aan elkeen wat deelgeneem het en gehelp het om die dag so ’n sukses te maak. Julle ondersteuning en entoesiasme word opreg waardeer!
Dankie dat julle saam met ons gerol, gelag en lekker saamgekuier het!
29/09/2026
20/09/2026
🎶 *KEVIN LEO KONSERT* 🎶
Kom geniet ’n heerlike middag saam met ons! ❤️
📅 *Datum:* 8 November 2026
🕑 *Tyd:* 14:00
🎤 *Kunstenaar:* Kevin Leo
🎟️ *Kaartjies:**R250 per persoon
🍽️ *Ligte ete ingesluit*
Bring jou familie en vriende en kom geniet ’n lekker middag van *musiek, kuier en goeie geselskap* saam met ons! 🎶✨
Vul asseblief die vorm hieronder in om jou *kaartjies te bespreek*. Ons sien uit daarna om hierdie spesiale middag saam met julle te geniet! 🌸
https://forms.gle/eJnNfBUxgevNvTRk9
16/09/2026
Lammers te koop R140 per kg. Beskikbaar vanaf volgende week. Kontak Mariska of Lynette by NG Kerk Suikerbos.
02/09/2026
NG Suikerbos se Jaarlikse Rolbaldag!
Kom geniet ’n heerlike dag van rolbal, kuier en lekker kompetisie!
📅 24 September 2026
👥 Formaat: “Trips” (Drie spelers per span)
R900 per span
Stel jou span bymekaar en maak seker julle is reg vir ’n dag vol pret! 🏆🎉
📲 Bevestig jou span en betaal by die kerkkantoor:
Mariska Botha
072 110 9719
Bring jou vriende, jou span en jou beste rolbalvaardighede saam!
Ons sien uit om saam met julle te kuier!
NG Kerk Suikerbos
14/08/2026
Hou hierdie datum oop en ons inligting dop!
Moenie hierdie geleentheid misloop nie. Skakel Mariska by die kerkkantoor 0721109719.
15/07/2026
Hoe lyk jou skoene? Kom kry jou kaartjie by die kerkkantoor.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the place of worship
Website
Address
Dabchick 1
Three Rivers
1941
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 13:00 |
| Tuesday | 09:00 - 13:00 |
| Wednesday | 09:00 - 13:00 |
| Thursday | 09:00 - 13:00 |
| Friday | 09:00 - 13:00 |
| Sunday | 09:00 - 10:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when NGK Suikerbos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.