Sublimation Studio
Digital Textile Printing South Africa SUBLIMATION
Dye Sublimation is digitally printed on a coated paper and then transferred to the substrate.
19/08/2026
17/08/2026
Baie dankie Laerskool Constantia Park vir julle volgehoue vertroue in ons. Baie mooi krieketwedstrydklere verskaf al die pad van Upington na Pretoria.
Kontak gerus vir Naleen 0836698832 om jou krieket span toe te rus met breathable moisture management sublimated sportsstelle.
11/08/2026
Baie dankie Abrie Jordaan en die Old Boys en Duka span vir die lekker saamwerk om hierdie eerste vir Upington moontlik te maak. Vrydagaand was n reuse sukses. Sublimation Studio het met trots die rugbytruie verskaf van beide spanne.
Kontak gerus vir Naleen by 0836698832 vir jou rugby kits en goeie vinnige diens!
07/05/2026
Ons het hierdie baie cool rokkies en hemde vir die opedag van Hoërskool Waterkloof gemaak!!
Baie dankie vir julle ondersteuning.
By Sublimation Studio lewer ons landwyd af om jou sportdag uniek te maak. Kontak Naleen by 0836698832.
15/04/2026
Julle lyk WITwarm! Baie sterkte en dankie vir julle ondersteuning.
15/04/2026
Sublimation Studio het vandag by die voornemende VELTIES uitgestal en hulle meer vertel van die LO en Sportdrag wat ons verskaf.
Besoek gerus ons webtuiste www.sublimationstudio.co.za om jou bestellings vir skoolklere te maak of kom koop sommer by ons winkel in Schroderstraat!
12/04/2026
Baie dankie Diedericht en span van Upington Rugbyklub, dat ek julle kon uitrus in so n mooi kit. Mag dit n goeie seisoen vir julle wees💪
Indien jy jou span wil uitrus in die beste kwaliteit teen n bekostigbare prys, kontak gerus Naleen by 0836698832.
Ons diens en kwaliteit loop ons naam vooruit!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Website
Address
7 Schroder Street, Blaauws Ecke Building
Upington
8800
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Sublimation Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.