Shukrani Raisins
Choice Grade Raisins from the Kalahari. Contact us to order: 076 333 2556
25/06/2026
Shukrani Raisins
Winter is n tyd vir lekker warm gebak soos heerlike beskuit en bobotie.
Gebruik Shukrani Raisins om ekstra smaak by jou disse te voeg.
VARS, KEURGRAAD rosyne.
Kwaliteit wat jy beslis nie in die winkel gaan kry nie.
Met trots verbou langs die magtige Oranje Rivier.
📲 Whatsapp 076 333 2556 om te bestel.
15/05/2026
Keurgraad, VARS rosyne beskikbaar
Met trots verbou langs die magtige Oranjerivier.
Whatsapp 📲 076 333 2556 om te bestel
05/05/2026
Die jaar se oes stel nie teleur nie, ten spyte van al ons boere se uitdagings 🤗🤗 die soet reuk van die VARS rosyne slaan eintlik jou asem weg!!
🗣️Shukrani Raisins ~ Raisins from the Kalahari~
📲 Whatsapp 076 333 2556 om joune te bestel!!
Jy sal nie spyt wees nie! 🤗
09/04/2026
🗣️ Shukrani Raisins ~ Raisins from the Kalahari~
Stroopsoet, VARS dadels beskikbaar!!
R130.00 per kg
Terwyl voorraad hou!
📲 Whatsapp 076 333 2556 om te bestel.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Upington
8800